Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Livingstone's Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Nkasa Rupara Nasionale Park, Linyanti, Namibia, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Livingstone's Camp is op die grens van die Nkasa Rupara Nasionale Park geleë en bied 'n ongerepte wilderniskampervaring in die hartjie van die Linyanti-vleiland in Namibië.

Dié kamp beskik oor 5 eksklusiewe kampeerplekke wat elkeen 'n privaat badkamer en warm storte het, asook ongeëwenaarde kampgeriewe bied. Elke kampplek spog met 'n grasdak-lapa en kombuisarea, wat gaste 'n gemaklike en aangename kampervaring bied. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die vleiland en die voëllewe en wild is volop. Livingstone's Camp is die ideale bestemming vir gaste wat 'n outentieke Afrika-safari-ervaring soek.

Gaste kan Mokoro-safari's deur die waterweë, begeleide stap- en wildrit-safari's en 'n verskeidenheid ander doendinge geniet. Dit is dié beste ontsnapping vir enigiemand met 'n passie vir die natuurlewe van Afrika wat 'n 4x4-voertuig besit.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Nkasa Rupara Nasionale Park, Linyanti, Namibia, 0000, Zambezi
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Nkasa Rupara Nasionale Park, Linyanti, Namibia, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe44de25f8e2ac74cf3985e140cdba470a2be09038a69d49610ee290d9672c2c7e3171af920887185cc1e103a6b2bcc458c75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense Nkasa Rupara National Park Linyanti 0000 Zambezi 021 201 8901 08:00-20:00 12:00 -18.297491211674 23.650817871094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem