LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lizard Rock | LekkeSlaap
+63

Lizard Rock

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lizard Rock is geleë in Rhenosterkop se valleie, in 'n omgewing met fluisterende bergstroompies. Dié lieflike onderneming is net sowat 9 km van Nelspruit se middedorp af en is ideaal vir diegene wat op soek is na oornagverblyf of 'n ware plaas-ervaring.

Ons het selfsorg-eenhede en oornag-geriewe vir besoekers en reisigers wat op pad is na die grens van Botswana en Mosambiek. Al die eenhede, behalwe 1, het dubbelbeddens en en suite-badkamers, en is naby die swembad en dammetjie geleë. Alle linne word voorsien. Die slaapsaal bied slaapplek vir 4 mense en het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die toilet is in 'n aparte gebou. Daar is 'n onthaalarea met DStv, 'n pooltafel, kroeg en restaurant. Braaigeriewe en ontbyt is beskikbaar op versoek.

Nelspruit is bekend vir sy subtropiese klimaat en welige heuwels en is puik geleë vir diegene wat Mpumalanga wil verken. Gaan maak gerus 'n draai by die Laeveld Botaniese Tuine met sy versameling seldsame plantspesies net buite die dorp. Die Sudwalagrotte, die dinosourus-park en die kulturele spilpunt is ook nabygeleë. Klop gerus hier aan vir 'n interessante, leersame ervaring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Lizard Rock
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Lizard Rock het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMjM4YzRmLTIzYjEtNDYwYi05MDgxLWU1YzJmYTQyYmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!