Lodge @ Bankenkloof Private Game Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie kruie en speserye, koffie, suiker, tee, melk en ander kruideniersware saambring.
Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die akkommodasie lei, en dit word aanbeveel dat 'n voertuig met 'n hoër grondvryehoogte gebruik word. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Enige breekskade sal op die gaste se rekening gevoeg word.
Let asseblief daarop dat jagpraktyke op die perseel plaasvind.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb hulle eie swemhanddoeke bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R515, Klipkop Farm, Pretoria, 0050, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang