Loerie Lodge Guest House
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n vol en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n hotelpakket DStv. 'n Mikrogolf is op versoek beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Ontbyt word tussen 07:00 en 08:00 bedien. Tuisgemaakte aandetes kan op weeksdae voorsien word indien dit vooraf gereël word. Aandetes word nie op naweke (Vrydae tot Sondae) gebied nie, maar daar is wel koeponne vir etes by plaaslike eetplekke. Die stoepe met tafels, stoele en asbakkies kan deur gaste gebruik word as hulle wil rook, maar rook is streng verbode in die kamers. Ons aanvaar 'n redelike hoeveelheid gewone slytasie aan die gastehuis se eiendom, maar roekelose skade sal vervangingskoste tot gevolg hê. Dit sluit die verwydering van plante en versierings in. Ongelukkig laat ons nie kinders onder 12 jaar toe nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot privaat suites beskik elk oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met hotelpakket DStv.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort

- •Sitkamer

- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom