+60
Gastehuis in Phalaborwa

Loerie Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Aangenaam en hoog aan te beveel. Beslis ja. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Onmiddellik het hy ons 'n groter en ruimer kamer gegee. Deurgaans was hy en sy personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Loerie Lodge
Baie dankie vir die mooie terugvoer. Dit was vir ons ’n voorreg om julle te kon ontvang. Ons is bly julle het die groter kamer geniet en dat ons span julle verblyf aangenaam kon maak. Hoop om julle weer binnekort by Loerie Lodge te verwelkom!

Kevin L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Very relaxed. Lovely environment, well managed with excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Loerie Lodge
Thank you, Kevin. It was lovely having you. See you soon again.

Hector D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lieflike plek. Vriendelike gasvrou en personeel. Instandhouding moet aandag kry. Ons het lekker gebly. Almal gasvry. Pragtige plek. Jammer die badkamer kort 'n loodgieter om foutiewe krane by die toilet en wasbak (warm water) te herstel. Die kamermat kort 'n was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Loerie Lodge
Baie dankie, kom weer!

Rikus D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Netjies en skoon. Vriendelike eienaar. Kamers is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Loerie Lodge
Dear Floris Thank you so very much for your rating, which is greatly appreciated. Kind regards Marianne

Suretha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Vriendelike diens en gasvryheid. Ons het baie vriendelike diens ontvang en is op die hande gedra! Beter as sekere 4 ster-plekke waar ons al was. Ontbyt was amazing en al die personeel is super vriendelik. En die plek is prentjiemooi! Dit is lekker om by 'n plek te kom wat nog passie het vir toerisme en uit hulle pad uitgaan om dit vir mens gerieflik te maak! Sal Loerie Lodge vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Loerie Lodge
Thank you so very much for the wonderful review. It is because of wonderful people like yourselves that make it a pleasure in these very difficult times. God Bless Marianne

Gertruida S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Uitstekende, vriendelike diens. Die personeel en eienaars het ons op die hande gedra. Die kamer was silwerskoon en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons was baie beïndruk met die pragtige tuine en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Loerie Lodge
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was vir ons ’n voorreg om julle te ontvang. Ons is so bly julle het die kamer, ontbyt, tuine en swembad geniet. Dankie vir julle vriendelike woorde oor ons personeel en diens. Ons hoop om julle weer binnekort by Loerie Lodge te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Sekelbosdraai, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2MQi69AEnstdGuvB7GquJnxlHh1cmckpJiW8cnVI3AeK7ptB7I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 5 Sekelbosdraai Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.943888055994 31.128066279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang