Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie's Rest Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loerie's Rest Cabin is 'n bekoorlike houthuis in 'n pragtige natuurreservaat in Ballotsbaai, George, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n woud wat oor die Outeniekwaberge uitkyk. Sebras, wildebeeste en volstruise is van die verskillende diere wat vrylik in die reservaat ronddwaal. Hierdie huis is 'n perfekte keuse vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping, hetsy saam met vriende of familie.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n kaggel, 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n balkon oopmaak met oorgenoeg buitesitplek, 'n buite-etenstafel, dagbeddens en 'n braai-area wat oor die woud uitkyk.

Komplimentêre WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Hierdie huis ervaar nie beurtkrag nie, aangesien dit 'n omskakelaar het. Visvang, wildkyk, staproetes en voëlkyk is 'n paar doendinge wat gaste kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Loerie's Rest Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Loerie's Rest Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaai-weg 3, Ballots Bay Privaat Natuurreservaat, George, 6529 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c3b83845e3d61c9db9aa4ad35a622fa1b3af6969738607ae9d0a963422587a58b6ae8d3ead98d6749e4cbcaf688af5894f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3 Victoria Bay Road Ballots Bay Private Nature Reserve 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010851286553 22.536313061424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang