Loft on Honey
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Loft on Honey bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel op die eienaar se woonerf in Sunridge Park, 'n buurt in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die woonstel het sy eie ingang en 'n tuin met 'n vuurput en 'n buitetafel met stoele. Dit is modieus versier en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die sitarea het 'n enkelbed. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die huis se ligging bied maklike toegang tot Sunridge Village Shopping Mall en ander geriewe in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Loft on Honey sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 2
Ligging
- Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Loft on Honey het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sunridge Park Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom