Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lofty Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Lofty Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met 'n wonderlike gasheer en gasvrou.

Het baie lekker gekuier en die gasheer het heeltyd vir seker gemaak alles is reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S
Saam met vriende

Absolutely stunning.

Wow, I must admit I loved being there and got lots of rest. I also had fun relaxing and I arrived safely. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely need more than one day to see everything.

Enjoyed our stay, just a sleep over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edzard M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edzard M
Enkelreisiger

Basic but all you need. Very cool.

All good. Super friendly host. I only stayed one night before travelling further and for that, it was perfect.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shila T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shila T
Saam met vriende

Skoon netjies en gemaaklik.

Dankie, baie lekker gebly. Al wat kort is 'n waaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lazelle C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazelle C
Gesin met tieners

Amazing hosts. The accommodation was clean and easy to find.

I will definitely be going back. Beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lofty Place se terugvoer

You guys were so nice. You are welcome back anytime.

Lofty Place
Marjone V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marjone V
Enkelreisiger

Beknop en nie gemaak vir 3 mense nie.

Die slegste verblyf wat ek al geboek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lofty Place se terugvoer

Ek is jammer dat julle dit nie geniet het nie. Lofty Place is my trots en vreugde en ek probeer my gaste gelukkig hou as hulle vir my noem wat hulle nodig het gedurende die tyd by my.
In 3 dae hier by my het julle geen probleme probeer met my uitsorteer nie, ek probeer my gaste gelukkig en gemaklik hou.
Die Wi-Fi diensverskaffer het ophou werk in die hele Howick Vrydag middag 15:30, en ek het Saterdag 'n plan gemaak om 'n nuwe simkaart te gaan koop en data daarop te sit sodat julle kan wi-Fii he. Ek kon nie voorsien dat Howick se fibre gaan af wees vir die naweek nie. Jammer daaroor.
Dit is 'n klein plekkie, maar dit wys ook op die foto's hoe dit lyk dat die 3de persoon in die sitkamer slaap, dus is dit een van die goedkoopste plekke in Howick.

Lofty Place
Carina M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en prakties.

'n Pragtige klein plekkie met alles wat nodig is vir 'n wegbreek na Howick. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, wat jou dadelik laat tuis voel. Die prys pas enige iemand se sak. Ons sal definitief weer daar bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daai warm stort, onmiddellike warm water.

Ons het baie lekker oornag met die interessante kamer met die bed op loft. Dankie vir die hartlike ontvangs en groet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Gerda het ons besonder vriendelik ontvang en ekstra kombers en warmwatersakke gebied teen die koue. Het die ruim bed, goed toegeruste eenheid, lieflike warm stort en vars melk waardeer. Sal enige tyd weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Doveton Place 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744820d64740b227cb13c9df0c7b1c3b6063944976a34d93ef723ebd824506c10001ae7469be5a295051ac82e21833179d23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 6 Doveton Place Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.479907106229 30.216759191027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem