Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lone Wolf's Lair

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 4, Lindequesdrif, Vaal Oewer, Parys, 1911, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 100 R3 570 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lone Wolf's Lair is ’n unieke en privaat selfsorgkothuis met ’n grasdak op die oewer van die Vaalrivier in Lindesquesdrif. Hierdie 180 m²-kothuis bied pragtige uitsigte vanaf al die kamers en is ongeveer 25 km vanaf Parys se middedorp en 40 km vanaf Vanderbijlpark. Die area spog met 'n hele rits aktiwiteite en meer inligting hieroor kan op versoek gedeel word.

Dié vakansiehuis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die oopplan-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n sit- en eetarea. Die en suite-badkamer het 2 storte, 2 wasbakke en 'n bad. Alles is met die hand uit ysterhout gemaak.

Die boonste slaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en 2 houtwasbakke.

Die kombuis is met 'n waterfilter-sisteem, 2 klipwasbakke, 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier en AMC-kookware wat eetgerei en breekware insluit toegerus.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n Jacuzzi. Verder is daar 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n yskassie. Die leefarea bied ook 'n kaggel met 'n Amerikaanse Indiaan-tema en 'n TV vir Netflix en ander mediavermaak met gratis WiFi. Groot vensters het 'n uitsig oor die tuin en rivier.

Die Jacuzzi is beskikbaar vir 6 ure se gebruik vir elke nag waarvoor betaal is.

Die kothuis het ook gasgeisers, 'n gasstofie en daar is ’n boorgat met ’n waterfiltersisteem.

Gaste kan hul eie kano's of kajaks bring om op die rivier te gebruik, of hulle kan visvang op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Lone Wolf's Lair sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Lone Wolf's Lair
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Lapa Manzi 4, Lindequesdrif, Vaal Oewer, Parys, 1911, Vrystaat
  • Gaste dink Lone Wolf's Lair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R5 100
R5 100 R3 570
per nag, vir 4 mense
Vanaf R5 100
R5 100 R3 570
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapa Manzi 4, Lindequesdrif, Vaal Oewer, Parys, 1911, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d13a22b4f6920a6e38364ad2d9f848705e2921974a1c9a25ea8e9b5d031084f04f95dc633f9a7446ae292645edea4fb8ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 100 nouVanaf R3 570 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 4 Lapa Manzi Lindequesdrif, Vaal Oewer 1911 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.785555555556 27.540555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem