6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Long Island 22 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel, naby die bekende Thompson's Beach in Shaka's Rock.
Die woonstel het 'n groot stoep met see-uitsigte en 'n draagbare braai. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix en M-Net, en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n parkeerplek vir 1 voertuig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en die instansie is naby winkelsentrums en restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Long Island 22 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang