2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ash Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lookout Deck Studio is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n gedeelde hoofingang, maar 'n aparte privaat ingang na die boonste eenheid. Die eenheid bied pragtige see-uitsigte vanaf die balkon waar gaste ook seisoenale walvisse en dolfyne in die golwe kan sien baljaar.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n klein basiese kombuisie geskik vir die maak van peuselhappies. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as 'n tee- en koffieskinkbord. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde slim-TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai, wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Tydens beurtkrag sal die Wi-Fi deur batterykrag gerugsteun word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Collette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Ash Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Lookout Deck Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ash Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang