Losberg Lodge
- Kapasiteit: 70 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Renosterfontein, Losberg Lodge, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Losberg Lodge is 'n wildlodge op 'n privaat plaas, net 10 km vanaf Fochville in Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n wegbreek. Dié lodge is ideaal vir sakelui en vakansiegangers wat vir 'n oomblik wil ontvlug van die woelige stad.
Ons het verskeie akkommodasie-opsies en elke slaapkamer is toegerus met 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens of 1 enkelbed. Die badkamers het wasbakke, toilette en storte of baddens. En 'n paar van die eenhede is toegerus met basiese kombuistoebehore en kombuisgerei. Heerlike geregte word bedien in die eetkamer en die lodge het ook 'n ten volle gelisensieerde kroeg, braai-areas, 'n heerlike swembad en pragtige tuine wat goed in stand gehou word.
Losberg Lodge het 'n konferensielokaal en maak ook voorsiening vir spanbousessies, troues en ander sosiale geleenthede vir 120 gaste op die meeste. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is heelwat soogdier- en voëlspesies wat te voet- of per motor besigtig kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
ELMARIE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Renosterfontein, Losberg Lodge, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Losberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 70 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Renosterfontein, Losberg Lodge, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom