Lott's Place Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lott's Place Guest House bied selfsorgverblyf in Gholfbaanpark, Bela-Bela. Die eiendom is ideaal naby die middedorp met die Forever Resort, restaurante en winkels geleë.

Dié huis het slaapplek vir 8 tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Die kombuis is met al die nodige toebehore toegerus om etes voor te berei.

Die oopplan-leefarea het 'n tafel met 8 stoele en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tuin het ook 'n klimraam vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by Lott's Place Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lott's Place Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 580 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false