Bothaville Akkommodasie by Louvre Guesthouse | LekkeSlaap
+22
+22

Louvre Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Louvre Guesthouse is in 'n stil buurt in Bothaville in die Vrystaat geleë.

Dié gastehuis beskik oor 11 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het lugversorging, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Al die kamers het 'n privaat ingang.

'n Vol kontinentale ontbyt word bedien en sluit verskeie tipes jogurt, ontbytpap, vars vrugte en kase in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Louvre Guesthouse is naby verskeie pragtige besienswaardighede waaronder die Vredefortkoepel. gaste langs die swembad ontspan en by die gemeenskaplike braai-area met buitesitplek ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 5, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e056875f79664632a35c8237b33ed156a40054d655b93d530dba2508b74ee488e2648097201c412c92e7ee2c98e0fc4f9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 5 Eike Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -27.3857804 26.600278
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za