Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucky Bean Lodge

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth).

Die woonstel het 'n dubbelbed met ‘n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en WiFi.

Lucky Bean Lodge is net 20 minute vanaf verskeie strande, besienswaardighede en doendinge. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan, 4x4-roetes en 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede soos die Bird Island-vuurtoring, Boardwalk Hotel and Casino, Gqeberha (Port Elizabeth) Museum by Bayworld en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Lucky Bean Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lucky Bean Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcTWDzDI010LWjXP56zxndnjQeDkIzhmWl922dw1g6NS9bdMyg4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 6 Seine Street Woodlands 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96802 25.52508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem