Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luilekker Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Luilekker Guest House and Chalets is in die Elandsvallei, die oostelike deel van die Hoogland Kronkeling Toerisme-streek. Die Hoogland Kronkeling is in Mpumalanga wat aan die Krugerwildtuin grens. Luilekker spesialiseer in oornagverblyf vir toeriste op pad na Mosambiek, die Krugerwildtuin en die vele toeristeaantreklikhede wat die Laeveld bied.

Die verblyf beskik oor 5 gastekamers, 1 kothuis en 5 selfsorg-suites wat geskik is vir 36 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer, WiFi, 'n kombuis, TV en braaigeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in en troeteldiere word op versoek toegelaat.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 174 resensies vir Luilekker Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Jaar gelys 10

Ligging

  • N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Luilekker Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e821e0d9706081488ee4a20af62a7c12cb2e07d54a46821cdbbb27a6523d3e30a34584320b3a2421ae0f5372647837629e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 N4 Waterval Boven/Onder Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648212666539 30.363873541319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem