+54
Gastehuis in Highlands Meander

Luilekker Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Lezanne G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Uitstekende ligging vir Elands marathon. Ons het heerlik by Luilekker gastehuis gebly. Het die Elands marathon gehardloop en die gastehuis is ongeveer 10 km van die begin af en op die roete. Dit maak dit maklik vir ondersteuners om jou langs die pad te sien tydens die resies. Ontbyt en aandete by die gastehuis was heerlik. Die krag was 'n tyd lank af na 'n donderstorm in die groter area (gebeur blykbaar redelik gereeld, so bring powerbanks, liggies, ens. saam). Lekker swembad om in af te koel, pragtige omgewing. Ons het die pou baie geniet. Dankie aan Louw vir jul gasvryheid! Hopelik sien ons julle weer volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Friendly host, comfortable and non-fussy accommodation. Exactly what we needed - simple and comfortable for an overnight stay. Unfortunately, the massive storm knocked out the electricity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing. Loved it. Will adopt Oom Louw and Tannie Retha as parents. Food really great. Will definitely recommend it and visit in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wade P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Cozy. Very friendly people, service was great and the house was kept clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frankie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Kon op kort kennisgewing bespreking doen. Ideale oornag verblyf. Kon heerlik braai in die ingeboude braai. Daar word voorsien in al die basiese behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Pleasant stay, good location, very peaceful. Lovely views. Basic needs were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes M
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2025

Very good. The road leading to the chalets is too narrow. Improvements would be beneficial.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2025

Friendly, safe and secure, nature at its best. Superb, tranquil place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Convenient overnight accommodation. It is conveniently located near the highway. Louw received us in a friendly manner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R600
20 % AF
R 600 R 480
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3998ecede3313bdf1b0e5706f12817a7cfa1c722c118d72e03da07f13b3e5fc1b38153059e985b0f82eddd46882d7919a74b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 N4 Waterval Boven/Onder Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648212666539 30.363873541319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang