Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luiperdsloop Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Luiperdsloop Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madelein C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Heerlike rustyd gehad met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudy B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B
Gesin met tieners

We enjoyed our stay. 10/10 for the host.

In one word, lekke! We enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie K
Gesin met klein kinders

Alles was net perfek.

Regtig die moeite werd. Hulle het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ons het meer ontvang as waarop ons staat gemaak het. Sal beslis weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna L

Baie lekker en ontspannend.

Ons groot uitgebreide gesin het heerlik gekuier. Daar is genoeg kamers vir almal en 'n groot pluspunt is dat elke kamer sy eie badkamer het. Ons het die uitsig vanaf die dek geniet en om elke aand die mooi sonsondergang te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanice W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanice W
Saam met vriende

We had the time of our lives.

The customer service was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met vriende

Lekker rustig en gerieflik.

Lekker kuier huis met 'n baie mooi dek waar mens net kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Rustige Bosveld-kuierplek.

Luiperdloop is goed ingerig, veilig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telani B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Telani B
Gesin met tieners

Was baie rustig.

Die dam, kano en visvang is nie beskikbaar nie siende dat die dam gebreek het. Baie baie min wild. Eenhede is netjies en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrietta D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrietta D
Saam met vriende

Awesome.

The place was clean and they took good care of us. Enjoyed every time and they are friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F
Gesin met klein kinders

Heerlike rus vir die siel.

Luiperdsloop is stil en rustig. Vriendelike groet met aankoms en hulp met jou bagasie was n bederf. Baie goed toegerus vir groepe. Alles wat jy nodig het en meer is daar. Dit was jammer die Jacuzzi nie warm maak nie want die water van die swembad was nog bietjie koud. Ek sal ook voorstel dat daar 'n lys van wat beskikbaar in die eenhede is gegee word dat mens minder kan pak. Sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandree B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandree B

Fantasties.

Netjies, rustig en ongelooflike atmosfeer, rustig, ontspannend en hemel op aarde. Groot groepe is van pas maar naweek saam gesin weg is fantasties en baie mooi. Kan enige tyd aanbeveel vir groot groepe of net saam gesin weg, is vir seker elke sekonde en geldjie werd. Voel soos jou huis maar net in ander ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor T
Gesin met klein kinders

Very nice accommodation and very friendly hosts.

Accommodation is very pleasant, quiet, and clean and the hosts are very friendly and helpful however the place does need some maintenance work to be done. The air conditioners were not working in most of the rooms which would be a problem in the hot summer months. Some of the lights can not be switched on in the bar or switched off in the living room. The shower door in one room needs to be fixed. There is also not much to do around the place but if one just wants a quiet relaxing getaway then this is an ideal choice. It's a very nice venue and potentially could be excellent. Another plus is the full WiFi which is provided which is great for a place in the bush and is great if one needs to do some work whilst away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Saam met vriende

Vir die gasvrou is niks moeite nie. Ons het baie lekker gebly.

Die enigste uitdaging was die pad wat verspoel het ’n paar weke terug. Ek sal vir seker weer hier bly. Die plek is uiters netjies en skoon. Die gasvrou gaan regtig uit haar pad om jou welkom te laat voel. Die mooiste sonsondergange en pragtige natuur

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Happy M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Lovely, warm, sweetest hosts ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis B
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Ideale plek om net te rus en die natuur te geniet. Genoeg aktiwiteite by die dam om die kinders besig te hou. Die gasvryheid en vriendelikheid is 'n groot pluspunt. Dankie Naomi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lardus P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was uitstekend, ons het dit geniet.

Ek dink die Lodge is baie goed uitgelê, ons was daar vir besigheid, en kon maklik almal bereik. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-marie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie B
Gesin met klein kinders

Heerlik en baie ontspanne.

Ons het 'n heerlike gesellige Kersgety by Luiperdsloop gehad en elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilsette P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis net wat ek nodig gehad het.

Die akkommodasie was perfek, netjies en skoon. Die gasvryheid en vriendelikheid van die gasheer en gasvrou was uitstaande. Die terrein was veililg en ons vierbeenkinders kon vrylik rondhardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charel J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Baie dankie aan Naomi wat seker gemaak het ons het 'n ondervinding wat ons nie sal vergeet nie. Luiperdsloop is ideaal vir 'n groep van 16 wat al twee eenhede boek. Die twee eenhede het als wat jy benodig vir selfsorg en dan nog 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Baie rustige atmosfeer met lekker groot bomavure vir die koue wintersaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella Johanna D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella Johanna D
Saam met vriende

'n Juweel in Vaalwater.

Die akkommodasie was 'awesome'. Geriewe so skoon en netjies. Die gasvrou was so vriendelik en behulpsaam, die kinders het tot 'n 'kort' les gekry oor groeiproses van 'n Aalwyn ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam, baie netjies en gemaklik.

Dit is goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luiperdsloop is baie mooi en definitief die geld werd.

Naomi is 'n wonderlike gasvrou wat ons welkom en tuis laat voel het. Die eenheid is toegerus met alles wat 'n mens benodig en die stilte was wonderlik. Ons het veral die 'shack' geniet wat die visvang uitstappie ekstra spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethienne R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die hostess is bekwaam en baie vriendelik. Topplek vir vinnige wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudie T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudie T
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike gesinsverblyf.

Ons het baie lekker in die bos gebly. Naby lekker doendinge. Netjiese en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het die privaatheid as enigste gaste baie geniet, siende dat die twee huise 'n gemeenskaplike stoep het. Die uitsig van die stoep af is besonders asook die sonsondergange. Die dam was vir ons 'n toevlugsoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H

Fantasties!

Ons sal Luiperdsloop enige tyd aanbeveel. Naomi se gasvryheid was uit die boonste rakke en het sy toegesien dat niks ons ontbreek nie. Die rustigheid en stilte was beslis wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir julle wonderlike diens, julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak M
Gesin met klein kinders

Wonderful place with a wonderful host.

Good value for money. Wonderful facilities and a very friendly and generous host. No complaints at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Verblyf by Luiperdsloop kan beslis aanbeveel word. Die akkommodasie is uitstekend en die gasvryheid uitnemend. Ons het die rus en vrede baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met vriende

Heerlik ontspannend. Groot bederf.

Luiperdsloop is net die regte plek om af te wen. Ons het gaan visvang en het die kinders op die vlot geneem. Verder was dit net lekker rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven has a place on Earth!

Ongelooflike plek, rustig, vind jou siel. Goed ingerigte plek, volledig met als wat jy aan kan dink. Die uitsig is asemrowend! Lekker swembad om in te relax! Gaan besoek asb die "shack" - dis so pragtig langs die dam waar die visarend jou roep! Dankie aan Naomi en haar man vir julle gasvryheid! Julle is wonderlike mense! Ek beveel enige iemand aan om daar te bly as jy wil wegkom van die gejaag! Jy sal jouself vind, dis verseker! Welgedaan vir die uitstekende plek! Goed onderhou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Ons het 'n wonderlike 5 dae by Luiperdsloop deurgebring. Naomi is die gasvryste, vriendelikste en energiekste gasvrou ooit. Die kinders het heerlik in die swembad baljaar. Een het amper sy spraak verloor toe hy die bokkies sien. Baie gerieflike huis met alles om die lewe makliker te maak - ook vir 'n groot groep. Baie ys en hout. Ongelooflike dieretuin net om die draai. Uitsigte en sonsondergange om oor te swymel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Troeteldiervriendelik. My pug wou na die kuier nie huis toe gaan nie.

Netjies, skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Nooitgedacht Sondagsloop Plaas, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO1q2tplQt49wn2uko9EYTnaJqUewJLxrwixbNBzLVVZWpRJBEp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.105277777778 28.333722222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem