+61
Selfsorg in Waterberg

Luiperdsloop Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Luiperdsloop Lodge bied verblyf aan in 2 ruim selfsorghuise wat ideaal langs mekaar in Melkrivier, Vaalwater geleë is. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspanne, prettige gesinsvakansie.

Luiperdsloop Lodge bied slaapplek aan 16 gaste. Elke eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 2 enkelbeddens in die sitkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Die stoep lei na 'n groot houtdek met 'n ingeboude vuurput en 'n swembad wat gedeel word tussen die 2 huise.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ronel D
5.0
Pragtige sonsondergange en asemrowende natuurskoon. Naomi is 'n omgee-mens. Baie toeganklik. Puik gasvrou. Die huis is silwerskoon. Lekker kuierstoep....
Sien meer
Mei 2026
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Dit was baie lekker en skoon, en ons het baie lekker gebly, dankie.
Sep 2025
Jo-ann D
Saam met vriende
5.0
Rus en vrede in die natuur. Wonderlike gasheer! Pragtige plek en lieflike dam vir visvang.
Aug 2025
Isabeau K
Saam met vriende
4.4
N lekker plek om asem te skep saam met vriende. Naomi was baie behulpsaam en het ons kuier maklik en lekker gemaak.
Jul 2025
Thobeka J
4.2
Enjoyable, lovely. It's a nice quiet place far from everything, even shops. You must have everything because you will go to bed starvin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Luiperdsloop Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3336330dfd7a16d8959986d0e035b08daf9c34189487cd2219f18e39392c5a2a13d1604219a95e65bfe3661503d857fb788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8) 44 5 1 5 Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.105277777778 28.333722222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang