Lullaby Guesthouse
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Douglasstraat 27, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lullaby Guesthouse is ’n unieke, stylvolle instansie in Aqua Park, ’n stil en rustige voorstad in Tzaneen. Die gastehuis is minder as 800 m vanaf Tzaneen Lifestyle Centre, wat verskeie winkels soos Food Lovers Market, Checkers en Steers het.
Verblyf word in 3 gaste-suites gebied wat slaapplek vir 2 gaste het. Elke suite is individueel versier en gemeubileer en beskik oor lugversorging, ’n en suite-badkamer, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maile Francisco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Douglasstraat 27, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Lullaby Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Douglasstraat 27, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo