Lumia Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Swan Street, Atlasville, Johannesburg, 1459, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Lumia Cottage is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat oopplan-leefarea in 'n veilige residensiële omgewing in Johannesburg bied. Die woonstel is ongeveer 10 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied gerieflike toegang tot hoofroetes soos die N3, R21 en Atlasweg, sowel as nabygeleë winkelsentrums, restaurante en groen ruimtes.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea bevat 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 word voorsien. Die sitarea is gemeubileer met 'n rusbank en 'n slim-TV met beperkte DStv-kanale en Netflix-toegang. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die verblyf bied ook 24-uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Swan Street, Atlasville, Johannesburg, 1459, Gauteng
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Swan Street, Atlasville, Johannesburg, 1459, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang