Lush City Loft – Boutique Charm
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lush City Loft – Boutique Charm is 'n ateljeewoonstel in Seepunt, 'n lewendige en welgestelde voorstad van Kaapstad met 'n see-uitsig. Dit is die ideale basis vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir twee gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die leefarea het 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en mikrogolfoond. Gaste geniet ook gratis WiFi en rugsteunkrag tydens beurtkrag.
Bykomende geriewe sluit in 'n wasgoeddiens, werkstasies, buitesitplek, sonstoele en 'n gemeenskaplike dakswembad.
Die lewendige buurt spog met 'n skilderagtige promenade – perfek vir oggenddraf of sonsondergangwandelinge – omsoom met moderne kafees, fynproewersrestaurante en boetiekwinkels. Ongerepte strande is net 'n klipgooi weg, en die bedrywige V&A Waterfront is binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang