Mokopane Akkommodasie by Lutea Guest House | LekkeSlaap
+12

Lutea Guest House

2 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lutea Guest House bied B&B-verblyf en is geleë in Mokopane. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, na aan verskeie geriewe in die middestad.

Ons akkommodasie bestaan uit 5 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die kamers is ingerig met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in al die kamers sluit in: gratis WiFi, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Bespreek jou ontbyt, middagete-pakkie of aandete by ons. Heilsame tuisgemaakte etes word in die eetkamer bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Lutea Guest House is lekker naby restaurante, winkels en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Lutea Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 123 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Lutea Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4OGQ3ZWI5LWM1M2EtNDIxOC04MjYyLTRlNjZjNjA5ZTNmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 123 Rabe Street Mokopane 0600 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.191703 29.013826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za