LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lutea Guest House | LekkeSlaap
+15

Lutea Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Lutea Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Allen B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable and accommodating hosts.

On one profile the address is given as Ruiter Street. Got horribly lost. It is Rabe Street.

Elize S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Oor die algemeen lekker geslaap. Bedjies gemaklik. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Na my beskeie mening kan die ou droë rangskikkings weggegooi word aangesien die net stof opgaar. Kan vervang word met iets meer modern. Die beddegoed en handdoeke is ook al ietwat uitgewas. Beskou dit asseblief as positiewe kritiek. Verder lekker gebly. Gasheer het laat wakker gebly om ons te ontvang, net voor 22:00 ingeklok. Dankie!

Lutea Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer alle kritiek, dit help om ons op ons tone te hou. Ons sal kyk na die kwessies wat pla en dit regstel. Dankie vir julle ondersteuning.

Lutea Guest House
Rinus V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus V
Besigheidsreis

Persoonlike aandag en mens kan tot laat inboek.

Moenie jou laat afskrik deur die buitekant nie, as jy voor 'n gewone dorpshuis stilhou nie. Die kamers is agterom en apart geplaas. Die persoonlike kontak en geselligheid van die Lutea-eienaars is tops. Ook die kospakkies vir die volgende dag, ontbyt en middagete was uit die boonste rakke.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA012be423a414cfad1e96e62f54a9fad777ea3751f9d26dba679dc7b2c74308feb437aa686ecc21431a0b80ae2c720726c324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 123 Rabe Street Mokopane 0600 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.191703 29.013826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!