Luxe Guesthouse

Gastehuis

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
1.5
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.5
Nadine S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2025

Was ok. Bietjie teleurgesteld. 2 persone geboek, maar slegs 1 handdoek, 1 glas, 1 beker. Geen wasbakhanddoek. Geen batterye in TV kontrole nie en ook geen kontrole vir lugversorger nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carla V
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Okt 2025

Daar is geen kriteria by webtuiste oor in watter area akkommodasie sit nie. Ons het glad nie oorgeslaap nie. Die area is baie onveilig en glad nie geskik vir mense om oor te slaap nie. Ons het daar verby gery en reeds vroeg die aand ander verblyf gaan soek. Ek het ook vir die webtuiste ’n e-pos gestuur en genoem dat dit baie swak is, en dat dit nie lyk asof daar enige kriteria is vir mense om op hulle platform te adverteer nie. Maar hulle het my nie eens geantwoord nie. So dit is nie net die gastehuis nie, maar ook die webtuiste wat swak is in hierdie opsig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2/5

Umar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 699
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Geelhout Avenue, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ab56c51be1f9819756b89c53909cd626e8983fa4e4ec61f15246b24810d6c31881ecb5c088d3e427c35dde2cab36d6bdbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 2 25 Geelhout Avenue Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883761911789 28.116496775106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang