2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Ravenscraig Road, Unit 712, The Iron Works, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxe Table Mountain Stay is aan die rand van Kaapstad se middestad in die Iron Works-gebou in Woodstock. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sake- of enkelreisiger.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitarea het 'n rusbank, 'n Vetsak-boontjiesak en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en koffiemasjien toegerus.
Die verblyf is 16,3 km vanaf die lughawe, 4,1 km vanaf die V&A Waterfront en 1,6 km vanaf The Old Biscuit Mill. Die wonstel is stapafstand vanaf 'n apteek, winkel en Bootleggers. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rori Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Ravenscraig Road, Unit 712, The Iron Works, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxe Table Mountain Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Ravenscraig Road, Unit 712, The Iron Works, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang