4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Fort Rd, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Luxury Central Promenade Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel naby die Seepunt-promenade. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié mooi woonstel het 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n gemaklike hoekie met 'n uitsig op Leeukop in die verte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, oond, stoof, lugbraaier, ysmaker, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n TV, etenstafel en sitplek.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby verskeie restaurante, winkels en die promenade en die V&A Waterfront.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 98
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fort Rd, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Central Promenade Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fort Rd, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang