+35
Selfsorg in Sandton

Luxury Garden Retreat

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29B Troupandt Avenue, 57 Highgrove, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Luxury Garden Retreat is in Sandton, Gauteng, naby hoofweë en toegangspaaie geleë, wat dit gerieflik maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien en broodrooster. Die oopplan-leef- en eetkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en 'n eetkamertafel wat 5 gaste kan akkommodeer. Die leefkamer lei na 'n patio en tuin.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in 'n besoek aan die Fourways Farmers Market, inkopies doen by Sandton City, of die geniet van plaaslike kookkuns.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Dick Takunda
Abinathanael ...

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 29B Troupandt Avenue, 57 Highgrove, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Luxury Garden Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 10% AF!

Vanaf R1 985
R 1 985 R 1 787
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 985
R 1 985 R 1 787
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 985
R 1 985 R 1 787
per nag (plek vir 4)
Bespreek

29B Troupandt Avenue, 57 Highgrove, Sandton, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA864ef095d33a59d15607e9b2984fa39a8153a6372dc66534002e82b8a00c9f0b753255ca91a5c999cb0b9348a5e7c48cdbbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 985 nouVanaf R1 787 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 29B Troupandt Avenue 57 Highgrove 2191 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.035355330083 28.019322091402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang