Luxury One Bedroom 1523 @ Essence Lifestyle
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Luxury One Bedroom 1523 @ Essence Lifestyle is in Hochlandpark, Windhoek en bied pragtige selfsorgverblyf in 'n woonstel met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die swembad-area word gedeel en het sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar, en die verblyf het braaigeriewe. Dit is ook stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie en net 15 minute se ry na die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang