Lyndhurst 7
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harcout-weg 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R855 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lyndhurst 7 is 'n lieflike selfsorg-dupleks in 'n veilige en stil kompleks in Margate en is ideaal vir 'n rustige gesinsvakansie. Die kompleks is ongeveer 800 meter vanaf die strand geleë.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende leefarea het lugversorging en 'n etenstafel met stoele, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby geriefswinkels, 'n winkelsentrum en restaurante wees.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Harcout-weg 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Harcout-weg 4, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom