M15 Mutual Heights
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Parliament Street, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
M15 Mutual Heights is 'n ruim ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vaknsiegangers.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, oorgenoeg rakruimte en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n toonbank met stoele, asook 'n etenstafel geskik vir 2. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gimnasium binne die gebou, asook veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 23 Parliament Street, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Parliament Street, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang