Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melrose-weg, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
M305 Melrose Village is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met moderne afwerkings net 200 m vanaf die see. Dit is op die derde verdieping in Muizenberg geleë, word met 'n hysbak bereik en bied 'n pragtige uitsig op die berge. Dit is die ideale keuse vir toeriste of paartjies.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het direkte toegang tot die balkon en het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg rakruimte. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die knus sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek. Die kompleks is ongeveer 2 km vanaf St. James-strand en 2 km vanaf Danger Beach. Daar is 'n rits seefront-restaurante en koffiewinkels om te besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jamie-Lee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Melrose-weg, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink M305 Melrose Village het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melrose-weg, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap