Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma-Ria's Farmhouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Ma-Ria's Farmhouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Petronella R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella R
Gesin met klein kinders

Absolutely breathtaking. We felt like we never left home. Ma-Ria was the best host with a heart of Gold. She was more like a mom to us. The accommodation was amazing and we had everything we needed. We definitely going back for a longer stay.

Everything was perfect. Exactly what we needed for our spring breakaway. Beautiful place and very homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met tieners

Baie vriendelik en gasvry, baie dankie!

Heerlike kuiervertrek en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette F
Gesin met klein kinders

Lekker, groot, ou plaashuis.

Dis 'n baie groot plaashuis met 5 kamers 'n volle kombuis, sitkamer en pool-tafel-kamer. Lekker stoep en boma om te sit buite en n mooi swembad waar mens kan gaan swem. As die krag af is dan sit hul die groot plaas generator aan sodat mens nog krag en warm water het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, mooi omgewing.

Ons het lekker gebly en heerlik geslaap. Baie veilig gevoel en baie privaatheid gehad. Baie goed toegerus, veral vir load shedding. Pad was baie sleg met die reën, maar ons kon dit darem maak met 'n klein karretjie. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F
Saam met vriende

Stil en naby waar ons wou wees.

Vir die prys wat ons betaal het is dit beslis waarde vir geld. Gemaklik en gerieflik. Rustig en stil weg van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos B

Baie rustige verblyf.

Ons het drie nagte in die groot plaashuis gebly. Ons het lekker in die swembad geswem, dit is nie baie groot nie maar groot genoeg. Verder is daar 'n pooltafel en ander speletjies soos darts. My vierjarige kleindogter het die plaasdiere baie geniet, veral die baba skaap. Die eienaar het elke dag vir ons hout vir die braai gegee. Ma-Ria's Farmhouse is 'n goeie breek vir 'n niksdoen-naweek. Die 2 km grondpad na die huis moet stadig gery word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jc F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed toegerus, vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 850
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R3 850
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: HD19, Erfdeel 8, Doornkloof 393 JQ, Maanhaarrand, 0346, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YzAxMDBjLWIyNGUtNDUzYS05ZWUyLTAxZmMyYzQ5YWUwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 14 mense 7 5 1 5 HD19 Ptn 8 Doornkloof 393 JQ 0346 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89061305631 27.459485720982