Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 51 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Adriaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier maar die verblyf was nie die geld werd nie.

Daar was heelwat dinge in die eenheid wat na wense was nie, maar die besoek aan die plek was, soos altyd, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladwin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gladwin M
Gesin met tieners

Well refreshing.

It was okay, I was expecting WiFi at least but overall it was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld maar kan doen met 'n bietjie onderhoud.

Die buiteligte werk glad nie, daar is geen beligting by die braai-area nie. Die braairooster moet of bakstene gerus word en die buitekraan moet vasgemaak word. Anders as dit, is die verblyf goed geleë en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Immaculate M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immaculate M
Saam met vriende

Amazing place

Very interesting and relaxing experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizle D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar van korte duur.

Ons het my seun en sy vrou daar ingeboek. Hulle my meegedeel wat fout was daar. Ligte wou nie werk nie. Kombuisie was nie na wense nie. Yskas bly water lek en stoof te hoog om by te kom. Die stort het geen waterdruk gehad nie. En 'n halwe toiletrolletjie is vir hulle gelos. Pragtige plek, maar die bogenoemde kort aandag! Verder was hulle gelukkig. Hulle kon net nie nog 'n aand langer daar deurbring nie. Was net ongerieflik met die goed wat nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and value for money.

The room is nicely located. The room was clean and had everything we needed. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amelia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onplesierig.

Eerstens was baie van ons yskas se rakkies vermis. Hoe moet ek my yskas gebruik as meeste van die rakkies weg is? Nadat ek gekla het is daar beloof dat ons die volgende dag 'n nuwe yskas gaan kry wat nie gebeur het nie. Tweedens gaan mens gewoonlik bos toe om die stilte en dieregeluide te geniet. By twee eenhede langs ons was daar gebreek en gebou! Om sesuur die oggend wakker gemaak te word deur 'n grinder is bitter onplesierig! En dan moet ons nog heeldag tot laat die aand daarna luister. Kon die bouwerk nie buite seisoen gedoen word nie!? Derdens was die vensterraam gebreek wat gemaak het dat die woonstel vol stof en yskoud was. Vierdens moes ek twee keer gebel het om die hekkode en kluiskode te kry! Iets wat ek lank voor die tyd moes kry! Ons is mal oor Mabalingwe, maar hierdie ervaring het ons 'n groot gly gegee! Ek sal nie die eenheid aanbeveel vir enige iemand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend

By Mabilingwe vind jy beslis rus vir liggaam en siel! Die pragtige natuurskoon, diere wat tot op jou voorstoep kom en netjiese verblyf, maak dit 'n onvergeetlike ervaring. Natuurlik is die voer van die roofdiere 'n absolute hoogtepunt. Hierdie was 'n naweek om te onthou en sal Mabilingwe ons beslis meer gereeld sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die stilte van die bosveld, die load shedding, maak dit nog meer spesiaal. Dan hoor jy die naglewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie oulik en kamp baie mooi.

Plekkie is baie oulik toegerus en die kamp is vreeslik mooi. Braaiplekkie kort bietjie aandag. Sal graag weer wil teruggaan. Net jammer ons bure het nie die reëls nagekom met die harde musiek wat hulle gespeel het! Ons booking was vir 265A maar het toe 265B gekry waarmee ons heeltemal tevrede mee was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Shaun S
Gesin met klein kinders

Nie te vrede nie.

Met die aankoms was die wagwoord om die sleutel vir die deur te kry anders as wat vir my gestuur was. Die DStv decoder het nie 'n kragdraad gehad sodat die kinders iets kon kyk nie. Die toaster het nie gewerk vir brood saam ons ontbyt nie. Daar is glad nie braaigeriewe by die eenheid nie en dit is baie onverantwoordelik om 'n skottelbraai, sonder pote, met bakstene te wil stut en verwag mense moet dit kan gebruik. Dit is definitief die grootste afsit om nie by jou "plekkie" waarvoor jy betaal te kan braai nie. Nie eers geweet daar was WiFi in die plek nie, as daar nie was nie is dit net miskien nog 'n klagte wat die volgende mense sal sê. Sal nooit weer na die plek toe wil gaan nie, nie vir die swak gehalte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Gesin met klein kinders

Familie vriendelik.

Beste vakansie plek in die bos vir families. Daaglikse sport en speletjies om die kinders besig te hou by die swembad. Routes is heel maklik om self diere te gaan kyk in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald S
Saam met vriende

It was very enjoyable.

I would like to visit the place in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Jacobus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondelike wegbreek en almal is vriendelik beslis die moeite werd.

Natuur op sy beste en goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colyn P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

Everything we needed for a very relaxed stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Resort is great.

Unit needs minor attention. Toilet leaking. No mop to clean up. No light outside by front door. No light outside back door by sink so washing up in the dark problematic. Boma dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvester N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sylvester N
Saam met eggenoot / lewensmaat

House is very small with an awkward setup.

Bedding is not clean, not changed from previous guest, very dirty with stains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendry B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid het die basiese maar nie op standaard nie.

Boma by eenheid was die hoogtepunt, basiese instandhouding asook geriewe nie op standaard nie. Nie regtig oppervlakte in kombuis vir self catering nie, geen braai bak. Die eenheid was nie skoon nie. Ons sal nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkateko S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkateko S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and close to nature.

We enjoyed our stay at Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend. Animals roaming just outside our window was great. The place is quiet and surrounded by a bush and sounds of water flowing if you walk around the backyard. housekeeping can certainly do a better job in cleaning the rooms. There are so many ants on the floor and spider webs on the corners and under the bench next to the bed. The outside fireplace/braai area was not cleaned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met vriende

Ek is bietjie teleurgesteld oor die eenheid.

Die kraan in die badkamer is stukkend en is sonder die handvatsel. Mikrogolf se dae is getel en het nie meer 'n bord waarop jy die kos of 'n beker kan plaas om warm te word nie. Die yskas het alles gevries wat daar in was so my groente en koeldrank en alles was kliphard. Moes die plug uitrek om die goed te kan ontdooi. Die bediende het nie behoorlik skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Theresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer die eenheid bespreek nie.

Hierdie spesifieke eenheid het paar probleme gehad. Die warm kraan by wasbak het nie gewerk so my man kon nie skeer nie. Die mikrogolf het nie 'n bord in nie, kon hom nie gebruik nie. Wasbak buite se houtdeur is stukkend en het amper op my voete geval. Die plug onder die tafel by spieël in kombuis gedeelte werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynhardt K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mynhardt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location with friendly staff.

But the toilet leaked, and bathroom basin was missing the warm water tap. The outlay of the unit is not very practical, the inside stove and plates are too high too use and the clothes cupboard is with the kitchen utensils.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-mari Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Ons het dit gelove en sal vir seker terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneldi S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Aneldi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld in akkommodasie.

Uitleg van lodge baie onprakties. Geen oppervlakte om gerieflik op kos te maak nie. Die een kraan het nie gewerk nie. Geen hakke in badkamer vir handdoeke nie. Slegs een kragpunt in hele vertrek, want een wou nie werk nie. Geen rooster vir boma verskaf nie. Ons sal nie weer hierna toe kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en 'n pragtige plekkie.

Die plekkie was mooi netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die lig by die buitewasbak was net stukkend en die plug waar die oondjie staan was stukkend, maar dit was nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons tyd by Mabalingwe was een die beste en lekkerste. Werkers is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Game drives was baie interessant en lekker gewees. Ons huisie was skoon en netjies. Amazing diere wat regdeur die dag kom kuier. Definitief 'n plek waar ek weer sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mercia R

Die natuur ongelooflik maar padkaart het aandag nodig.

Ek sal nie die chalet aanbeveel nie vir die volgende redes: Yskas - geen rakke aan die binnekant van die yskas, vries op, geen groente of vrugtebak(ke). Kombuisgereedskap bestaan nie - sker onbruikbaar, geen groentemes. Geen werksspasie in die kombuis. Geen skoonmaaktoebehore, bv. besem, stofeerder bestaan uit 2 vere. Die kombuiskas se deure onder die stoofplate val uit mekaar. Die stort is nie waterdig. Vloer onder water. Die toilet spoel nie behoorlik. Geen aparte hangplek vir klere. Binne in kas tussen kombuisskottels en potte. Geen hangplek vir nat handdoeke. Ons self het 'n hotel bestuur met selfsorgeenhede en sover dit my aanbetref is die chalet. Glad nie geskik vir 'n tydperk van 4 dae nie. Visarend verg baie maar baie aandag sover dit my aanbetref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest B
Enkelreisiger

RUSTIGE, KALM ATMOSFEER

RUSTIGE EN KALME ATMOSFEER.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, pragtige bosveld ervaring

Ons het n lekker rustige naweek beleef, net jammer ons kon nie die olifante gewaar nadat ons park platgery het nie. Sal voorstel dat hul hakke of reëlings aanbring in badkamer om nat handdoeke op te hang. Met aankoms het ons gesien die badkamerlig werk nie waarna ons dit rapporteer het, ongelukkig moes ons in donker die badkamer gebruik omrede niemand die lig kom regmaak het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, 2 aande genoeg. Blyplek kan met 'n bietjie geld meer aangenaam wees. Pakplek en krag-proppe te min.

Uitsig by eetplekke baie mooi. Warm en koue swembad, skoon en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Goed toegeruste eenheid en braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike mooi natuur met baie foto-geleenthede en wildbesigtiging.

Onderhoud is nodig op die eenheid. Deur- en vensterkosyne is deur miere opgëeet.Voordeur sukkel om oop en toe te maak a.g.v. mierprobleem. Borde en koppies is gechip. Daar is 'n aapprobleem...hulle gryp kos ens uit die eenheid en voertuie en is gevaarlik. Bank sitplek is onaangenaam om op te sit. Ons het gevra vir dubbelbedmatras en kry toe 2 beddens met veslete matrasse teen mekaar geskuif!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld in die swak onderhoud van die eenheid.

Oulike eenheid vir 2 mense wat net baie, baie ernstig aandag kort. Ligte werk nie. Water hardloop van agter 'n toegemaakte kas onder die wasbak deur wanneer die stort gebruik word. Nie al die kragproppe binne werk nie. Die yskas, eetgerei borde en koppies moet vervang word. Nie regtig 'n selfsorg-eenheid nie, moeilik om kos te maak. Meer 'n hotelkamer met 'n paar ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and pleasant unit. Good value for money and enjoyable stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G
Gesin met klein kinders

Baie lekker, sal weer teruggaan.

Die plek waar ons gebly het kort bietjie aandag. Deurhandvatsel is gebreek, ligskakelaar is gebreek, kort gloeilampe, daar was net een papbakkie en een glas. Dink ook dit sal sleg wees vir mense wat self wil kos maak, want as jy stort loop al die water by die ruit uit tot by die stoof. Hulle moet net hulle padkaart opdateer. Maar was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a lovely place to come to and the people are friendly.

Would appreciate if the lodge will have irons installed in the rooms.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n lieflike plek en die mense is vriendelik.

Sal dit waardeer as die lodge strykysters in al die kamers het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Baie mooi plek en diens is baie goed, as 'n mens 'n probleem het sorteer hulle dit direk uit vir mens en almal help as jy vra het, ek sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Dit is beslis ‘n lekker plekkie. Die enigste ding wat nie te lekker was nie is die vrieskassie wat toe gevries was en die stowwerige goedjies in die kombuis kassie. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lungile S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lungile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Great place to visit and it's very peaceful, from the staff to the pool, the view and the surroundings at large, not one moment of regret at all, money well spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met diere op jou voorstoep.

Baie netjiese en moderne verblyf. Net 'n probleem gehad met toilet wat lek en onvoldoende "plug points" vir ketel en toaster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bets H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese, gerieflike eenheid, teen 'n billike prys vir twee persone vir 'n kort verblyf.

Die aanvanklike probleme met gloeilampe en 'n ketel is onmiddellik uitgesorteer deur Christa en Monique. Verder is die eenheid goed toegerus. Hoewel, rakkies langs die yskas om kos, drinkgoed ens. uit te pak, en 'n rak onder in die laaikassie langs die bed om klere uit te pak sowel as 'n rakkie of bedkassie aan die anderkant van die bed die eenheid nog geriefliker sal maak, veral indien besoekers graag langer as 1 of 2 nagte wil bly. En dalk 'n broodblik? Die tafel en bankies voor die deur word baie waardeer hoewel mens nie in die aand daar kan eet nie omdat die lig onvoldoende is. Omdat ons net twee persone was, kon ons gelukkig gemaklik by die klein tafeltjie binne inpas. 'n Pensioenaris soek mos maar 'n tafel om by te eet. Die boma/braaiplek is 'n wenner. Ek sal beslis weer in die eenheid gaan vakansie hou ongeag bogemelde aanbevelings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig, alhoewel hulle ons nie in Visarend nie, maar wel Patrys geplaas het.

Altyd lekker vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig vir 'n wegbreek.

Mabalingwe is 'n stunning plek om te gaan rus, en die eenheid is lekker gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker met klein bomas. Gesellig. Toiletwater lek op teëlvloer. Halwe rolletjie toiletpapier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker om die natuur van naby te beleef.

Ek en my lewensmaat het ongelooflik naby aan die natuur gevoel. Dit is soos een groot familie wat jou tuis laat voel. Van die bokke, tarentale en erdvarkies wat teen mens verbyloop. Nagapies, blou apies en 'n verskeidenheid voëlsoorte. Ons was ongelooflik beïndruk met die plekkie en sal enige dag weer gaan rus in die bos by Mabilingwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barend D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was lekker, die diens perfek en die profesionaliteit om probleme op te los uitstekend. Die beloofde koninggrootte-bed was wel twee enkelbedjies wat teenaan mekaar geskuif was, en gedurig deur die aand uitmekaar geskuif het. Die huis se kombuis was ook nie op standaard toegerus nie, met geen kragprop vir die ketel op die toonbank nie, dus moes die ketel ingeprop word onder die spieëlkas, en mens op mens se boude op die vloer sit om koffie te maak. Daar was ook twee DStv-dekodeerders, maar nie een van hulle het gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Was great baie dankie. Net jammer vir die reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wollie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wollie P
Gesin met klein kinders

Wow! Ons het lekker gebly.

Baie oulike plekkies. Dankie vir die ekstra waaier. Maar 'n aircon sal 'n groot verskil maak. Die families met die kleinspan het dit geweldig geniet en beplan om weer hier te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie lekker nie.

Het meer verwag vir R1000 per aand. Die varkies en apies is oulik maar dis omtrent dit. Daar was nie eers 'n tafel waar mens kon sit en eet of kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2FmNzYwLTFhZDktNDk2Ni1hZGYyLWI5YWM3YWQ4ZTgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821977929545 28.062437455078