Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 407

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 56 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lizanne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, waarde vir geld.

Die huisie was mooi skoon, maar daar was wel perdebye binne in die huisie. Sekere ligte het nie gewerk nie. Daar was nie 'n braaitang beskikbaar nie en die yskas het ongelukkig al ons kos gevries. Daar was kokende warm water om in te stort. As jy die Mabalingwe-omgewing wil besoek gedurende die reënseisoen, oorweeg dit om 'n "game drive" te boek aangesien baie van die paaie nie toeganklik is vir klein sedan-tipe karre nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniela P

Mabalingwe's natuur is pragtig maar die plek self kort opknapping.

Ek sal Mabalingwe aanbeveel, maar ek voel tog daar was tekorte. Ek het die eienaar ge-e-pos en tot vandag toe nie 'n antwoord gekry nie. Ons eenheid was nie baie skoon nie. Ons moes vra vir 'n tweede wynglas en toiletrol, en ons het net een gesigshanddoek gehad (ons was 2 dames). Daar was ook geen groot bakke om slaai in te meng nie, asook geen bottelopmaker nie. Ek was ook onseker oor watter standaardgeriewe om te verwag - daar was geen seep beskikbaar nie en ons was nie aangeraai om saam te bring nie. Die publieke areas was ernstig tekort aan leunstoele en kussings, en ons was aangesê dat die kussings na die warmwater-swembad geskuif is. Die plek self is pragtig, maar die diens skiet tekort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oord was baie lekker, nie eenheid nie.

Die eenheid het baie instandhouding nodig. Dit was nie mooi skoon gemaak nie, dakwaaier werk nie, en daar hang drade van ligte wat uit is oop. Daar is geen buitelig by die tafel op die stoep sodat mens daar kan sit en eet nie. Daar word ook nie genoem dat 2-plaat stoof en opwas buite die eenheid sit nie. Geen ligte/flitse word voorsien vir beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Die eenheid was lekker, gemaklik en goed uitgelê. Baie swak selfoon opvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie het alles wat nodig is en dis gerieflik vir 2 mense. Diere wei gereeld rondom die huisie.

Ons was nie bewus dat die huisie gediens word as ons die sleutel in die houer laat waar ons dit oorspronklik gekry het nie. Geen kennis daarvan ontvang of in die eenheid opgeplak nie,. Die bouers direk langs ons eenheid was nie aangenaam nie. Onderhoud word nie meer gedoen nie. Kasdeur en enkele ligte is af. Bad is met 'n stort vervang. Onseker of daar wi-fi is. Kon geen wagwoord vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was bouwerk 2 huisies van ons af wat bietjie die rustigheid weggevat het, het heeldag gekap en raas.

Wildritte was fantasties, dit baie geniet, net braai-area het geen lig gehad nie. Daar is nie WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Quinten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid op standaard.

Daar is baie goed in die eenheid wat nie werk nie bv. stort, fan, ligte en ligte vir asload shedding inskop. Mense by 265A het baie geraas en gedrink en mens kon dit nie rapporteur nie. Die brandblusser was uitgespuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine D
Gesin met klein kinders

Was 'n baie lekker verblyf en rustig.

Dankie vir die verblyf en vriendelikheid van lodge-werkers. Almal het ons met goeie gesindheid verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweekwegbreek in die pragtige natuur.

Eenhede is goed genoeg vir naweekwegbreek. Die lodge self kort instandhouding, gras baie lank. Die eenheid is toegerus met wat nodig is vir oornag, maar vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabu M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jabu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was pleasant, however the place was not very clean and had no iron available.

The shower was dripping water all over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Eenheid ongelooflik vuil. Spinnerakke oral. DSTV dekodeerder werk nie - dus, geen TV. Opwasbak en tweeplaatstoof buite is onprakties. Geen braairooster vir eenheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed every day.

Would go back again & recommend for family/friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Saam met vriende

Such a comfortable room and beautiful place to unwind.

The game drives were wonderful and the guides were so passionate and very knowledgeable about the bush and animals. The Vulture Bar served delicious food and waiters were so friendly. Such a wonderful, soulful experience of the bush. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalene B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustiek, goeie oornagplek.

Vir 2 mense redelik, maar dit is beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees en sal dit aanbeveel.

Ek en my vrou het lekker gerus. Dit is stil in die natuur met die stroompie water. Naby die plaaswinkel en ander goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, lekker plekkie, huis is baie skoon en netjies. Sal beslis weer teruggaan.

Dit was ons eerste keer in Mabilengwe en dit het my baie verbaas. Die huisie waarin ons gebly het was mooi en netjies. 'n Mens kan gerus jou kinders soentoe vat daar is baie om te doen. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grietjie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, en lekker naweek wegbreek om te rus.

Mak diere op jou voorstoep. Rustig en mooi natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n uitstekende kuier gewees en sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Die wild was uitstekend onder naby die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die lugversorger was fantasies vir die warm dae en die DStv 'n bonus. Die diere wat vry wandel om die eenheid was fantasties om 'n paar naby foto's te neem. Die wildritte beveel ek ten sterkte aan.

Aandag moet net gegee word aan perdebyneste by voordeur en braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Lekker rustig. Veilig. Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Saam met vriende

Sien sterre.

Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marchel H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marchel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, die stort werk net nie, en ook die badkamer lig en die aircon het gelek.

Baie lekker gebly net 'n paar goed wat ek reeds genoem het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little unit for a weekend breakaway.

Neat little studio unit, walking distance to the on-site shop, tennis, mini golf and pool. Great for a weekend breakaway. Luckily for us the elephants came within 5 metres of the unit on one of our nights which was an added bonus. Having an aircon in the unit was a pleasant surprise as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meriam M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriam M
Saam met vriende

We were seeing wild animals 24/7 as long as you look outside through the window.

On the 25.12.2020 we have been visited by a troop of elephants of which two of them came as far as to our kitchen, grab a wooden spoon on the cooking pot, swallowed it and spit it again and it then in three piece. It then removed the lid of the pot wanted to pick what was inside with its trump but unfortunately it realised that the contents were very hot it suddenly back off and left the scene. It was quite interesting to watch although frightened and scary situation, wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek.

Ons het dit baie geniet by Mabalingwe. Sal definitief weer gebruik maak van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek weg!

Heerlik om olifante, bokke en vlakvarke vir gaste te kry so by jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ericka E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ericka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en die bosveld bly mooi.

Die eenheid is nogal klein en die trappe binne is ongerieflik. 'n Reëndigte dakkie buite oor die tafelbankie sal ook baie help as dit reën soos dit elke aand het. Verder is daar geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is enkele gebreke wat reggestel moet word.

Die badkamer se lig werk nie, ook nie die een voor die voordeur nie. Daar is twee panne vir spek of eiers in die kas, maar nie 'n enkele potjie om pap of sous in te maak nie. Die deur wat op die stoep uitloop, het nie 'n haak nie. Dit klap toe as die wind waai. Die groot ruit kan breek. Om skade te beperk, stel ek voor dat die moontlikheid om 'n haak aan te bring, oorweeg moet word. Netjiese nuwe klein lapa, maar ongelukkig pas die pote van die rooster nie in die holte vir die kole nie. Die rooster staan te hoog. Verder, alles reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent O
Saam met vriende

Wild is volop. Nie nodig om te soek nie.

Ek het die verkeerde datums ingetik. Hulle het my vinnig gehelp om die reg te stel, baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfeksie!

265B Loerie het alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid is baie gerieflik en netjies, en meer as genoeg spasie vir twee mense. Die stoep en die boma is salig en ons het so baie diere en voëls gesien van daar af. Dis 'n rustige kamp en ons kon heerlik ontspan daar. Dankie aan Monique vir al haar reëlings en sy was baie effektief met al die inligting en aanwysings wat sy vir ons gestuur het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience. Want to go again.

Wow, was such a relaxing stay. Never had such close contact with wild animals before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ideaal om te ontspan na 'n week se harde werk. Baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Heel rustig en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette P
Saam met vriende

Fantastiese diens en akkommodasie.

Beslis 'n baie positiewe ervaring. Eenheid was skoon en goed geleë. Diere was mak en goed opgepas. Kos by restaurant was ook van goeie gehalte. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Simon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs ‘n oornagplek. Nie vir ‘n vakansie nie!

Erg basies, met amper geen plek vir tasse, ens. Opwasbak en 2-plaatstofie buite. Geen plek om by te eet of om kos op te maak binne nie. Slegs bank buite. Toilet lek en hele vloer is nat na ‘n paar keer se gebruik. Nie seker wat op die vloer uitloop nie, maar vermoed dat dit rioolwater is! Stortkop lek, en spuit als in badkamer sopnat wanneer jy stort, insluitende jou klere en skoene wat jy daar gesit het om aan te trek. Agterdeur kan slegs met geweld oop en toegemaak word. Kassie onder buite-opwasbak se deur se skaniere is afgebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was geskuif na 155 B.

Het dit baie geniet en,sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Net een klagte: daar is geen braaitang beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mampilo M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mampilo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The place is so nice and quiet, we really enjoyed our stay at Mabalingwe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Watter aangename verrassing! Alles wat mens wil hê vir 'n lekker naweek. Net jammer die paadjie na die braaiplek het nie gewerk nie, asook die lig by die braai. Andersins lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ockie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker met paar goed wat kan verbeter.

Dame wat ons gehelp het met bespreking was baie behulpsaam. Alles is baie oulik behalwe die bad wat 'n kraak in het asook mikrogolfoond het nie 'n bord in nie. Daar is tans bouwerk langsaan wat dit laat onnet lyk. Die terrein om die plekkie het onversorg gelyk met buiteligte wat nie werk nie, soos by boma en boma wat vuil was op die stoele. Die rooster pas ook nie goed op die braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lucinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur .

Mabalingwe self is 'n baie lekker "oord". Ons huisie was nie baie netjies nie. Badkamerdeur is gebreek en nie veel eetgerei om mee kos te maak of te gebruik nie. Boma se lig het glad nie gewerk nie. Maar dit was steeds 'n lekker naweek, baie mooi voëls gesien en vlakvarke wat elke dag kom kuier het by ons op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig lekker rusverblyf.

Aangename verblyf met baie ontspanning en doendinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die hittegolf was die lugversorger die grootste bate.

Dit was baie droog en baie warm. Die wild was bietjie yl gesaai. Ons het goeie voëlkyk gedoen by ons blyplek met die stroompie water wat binne 20 meter verby loop. Ons het na die kampplek gaan kyk en daar was die beste voëls van die hele plek. Die kaart wat hulle voorsien is net 'n frustrasie. Hulle kan gerus die kunstenaar wegjaag en 'n tegniese persoon kry om 'n beter een saam te stel. Daar is baie min bruikbare informasie en dit is nie akkuraat genoeg nie. Die plek is bv vol sement blokke met nommertjies bo-op en die kaart wys dit nie. Sommige watergate lyk of dit na aan die pad is en dan is dit nader aan 'n ander pad. Wys bv veld tipes, breëblaar en doringveld, swakker paaie, spesifieke wild areas, afstandskaal, seisoenale of permanente watergate, ensovoorts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ntokozo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Medium service.

Place was good but cleanliness is an issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Wonderlike wegbreek.

Heerlike verrassing uit JHB. Absolute waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouche V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fouche V
Gesin met klein kinders

Netjiese plek, glad nie aanbeveelbaar vir kinders nie.

Het lekker gebly, die plek is klein maar het die basiese benodighede. Ons lig by die boma het nie gewerk nie maar het vriendelike buurman gehad wat gedeel het. Ek sal aanbeveel om nie met klein kinders hierheen te gaan nie, maar 'n groep vriende sal kan werk. Ons is een dag vroeg huis toe as gevolg van min te doen vir klein kinders. Ons is in die begin van lente daar gewees, sal aanbeveel dat Mabalingwe dalk geld inspan vir 'n verhitting op die swembad. Wild was maar min te sien behalwe basiese rooibokke, zebra's, vlakvarke en koedoes. Het meer gaan sien by Thabazimbie Sanpark Marakele so 150 km weg. Die voersessie van die roofdiere was darm opwindend. Die verblyf is geskik vir oorslaap maar nie noodwendig daar kuier nie. Sal aanbeveel vir 'n jong paartjie wat rustig wil verkeer. Die hulp vanaf die bestuur was waardeer, hulle het vir ons hout verskaf in ruil vir ons boma se lig wat nie kon reggemaak word oor die langnaweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordula B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordula B
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik, wanneer kan ons weer gaan?

Die eenheid was skoon en alles wat 'n mens nodig het is daar. Die beste is as jy in die aande buite sit en die diere op die stoep verbykom. Fantasties. Selfs my seun van 20 het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ek en my seuntjie het heerlik gebly - ons het alles gehad wat ons benodig het. Die vlakvarkies, njalas en kudus het tot reg teen ons huisie verby geloop, dit was absoluut pragtig! Die winkel, speelplek vir kinders en die swembad was stapafstand van die eenheid af en ons het lekker gestap. Dit was 'n wonderlike ondervinding en ons sal definitief terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig lekker en rustig.

Ons het die eenheid baie geniet, alle basiese toestelle was tot ons beskik gewees. Dit was net regtig baie warm gewees en mens kon nie die dakwaaier vinniger stel nie. Verder regtig baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1iltsZEqCNM9xZgeeOSlZmTanaDEw9Gz6QrgcuK5yxf1JRSa6s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821822126746 28.062780777832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem