+25

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die oopplan-eenheid het ’n slaaparea, ’n privaat badkamer, ’n kombuisie en ’n sitarea. Die eenheid het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n bad en stort.

Die kombuisie is met ’n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv. Gaste kan ook van die privaat boma gebruik maak. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie is stapafstand van die swembaddens, 'n mini-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, winkels, restaurante en die speelgronde af. Doendinge in die groot Mabalingwe Natuurreservaat sluit safari's, wilditte in die aand, oggend en met sonsondergang, voëlkyk en meer in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Very nice and clean, and the service is great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Leanne D
4.6
Very pleasant. A very pleasant stay. However, we did not stay in unit 265 B Loerie; we stayed in 255B Kiewiet - it was changed by the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Lebogang P
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely. Beautiful, the host was great. Bathroom leaks, toilet. No WiFi or reception.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Natasha P
Saam met lewensmaat
4.6
Boere troos vakansie! Dit was 'n voldoende naweek! Baie mooi gasvry vakansie plekkie.
Apr 2025
Lisa P
Saam met lewensmaat
4.4
Mooi en rustig. Baie lekker oornag. Sal 'n braai buite die eenheid voorstel. Toilerrolhouer kan vervang word. Anders baie oulike plekkie.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 531

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1iltsZEqCNM9xZgeeOSlZmTanaDEw9Gz6QrgcuK5yxf1JRSa6s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821822126746 28.062780777832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang