Mabalingwe House 101

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hierdie huis is volledig toegerus en rolstoelvriendelik. Dit bied slaapplek vir 8 gaste en is slegs 28 km vanaf Bela-Bela geleë.

Die huis is ingerig met topklas-beddegoed, linne en eetgerei. Dit het 'n ruim hoofslaapkamer met ekstra lang koningingrootte-bed, gaasdeur en venster en volledige privaat badkamer en lugversorging. Die tweede ruim slaapkamer het 'n ekstra koningingrootte-bed, lugversorging en gaasdeur, met 'n volledige badkamer langsaan. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n gaasvenster. Die Buite-eenheid het 2 enkelbeddens, lugversorging, gaasvensters en privaat badkamer met stort.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met kombinasie yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, nuwe eetgerei en glase. Ontspan in die gerieflike sitkamer met lugversorging, kaggel, DStv en DVD. Die eetkamer het gemaklike stoele. Onderdakstoep met ingeboude braai. Balkon vanaf stoep met pragtige uitsig en sonsondergange. Daar is ook 'n lapa waar 'n mens kan ontspan en 'n vleisie braai. Daar is 'n motorafdak vir jou eie voertuig.

Die huis is in 'n veilige omgewing geleë wat stapafstand van warm en koue swembaddens, tennis- en muurbalbane, put-put, 'n plaaswinkel, goeie kroeg en dameskroeg met uitsigte oor die dam en optelpunt vir wildritte is. Met jou eie voertuig kan jy ongeveer die helfte van die area besoek. Jy kan die Groot Vyf in dié wildreservaat gewaar en wildritte, leeuvoerritte en perdritte in die veld bespreek. Zebula Gholflandgoed is op 'n nabygeleë plaas geleë. Vir gholfspelers is ons geaffilieer om daar te speel, bespreek vooraf. Daar is ook 'n spa en olifantritte.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe House 101 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe House 101 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 R2 520 per nag (plek vir 8)

Kry 10% af vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]