- 182 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Mabula Private Game Lodge, Mabula Private Game Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabula Game Lodge is teen die agtergrond van die Waterberge in een van Suid-Afrika se voorste wildreservate geleë. Hierdie lodge is net 2 ure se ry noord van Johannesburg en in 'n 12 000 hektaar reservaat geleë wat 'n oorvloed fauna en flora, en die Groot 5 huisves.
Luukse slaapkamers spog met skoon, minimalistiese en elegante dekor met 'n tikkie Afrika. Opvallende, natuurlike kleure doem trots op en beklemtoon die etniese gevoel van die lodge. Meubels en spieëls is van donker Imbuiahout wat gekomplimenteer word met ryk teksture, materiale en blindings. Die mure is behang met etniese kuns.
Al die kamers is ingerig met lugversorging en badkamers wat 'n bad en stort het, asook gratis toiletware. Ander geriewe sluit platskerm-TV's, en suite-badkamers, telefone, haardroërs, kluise en koffie- en teemaakgeriewe in.
Wêreldklas-kookkuns word bedien in 'n groot verskeidenheid eetkamers waar prikkelende spyskaarte en die rustige atmosfeer van die Bosveld jou sal bekoor. Mabula Game Lodge het 'n verskeidenheid heerlike disse wat vegetariese opsies insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamers is geskik vir 2 gaste en het elk 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, haardroër, telefoon, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit
Huisreëls
Bewaringsfooie, wat van toepassing is en by die lodge betaalbaar is.
Tariewe 2025
- Kinders 12 en ouer en alle volwassenes R200 per persoon per verblyf.
- Kinders van 5 - 11 R100 per persoon per verblyf.
- Kinders onder 5 gratis
* Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe wat vertoon word is op 'n volpension basis, insluitend verblyf, 3 maaltye en 2 safari's daagliks.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is geskik vir 2 gaste en het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, haardroër, telefoon, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit
Huisreëls
Bewaringsfooie, wat van toepassing is en by die lodge betaalbaar is.
Tariewe 2025
- Kinders 12 en ouer en alle volwassenes R200 per persoon per verblyf.
- Kinders van 5 - 11 R100 per persoon per verblyf.
- Kinders onder 5 gratis
* Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe wat vertoon word is op 'n volpension basis, insluitend verblyf, 3 maaltye en 2 safari's daagliks.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is geskik vir 2 gaste en het elk 'n dubbelbed, ’n slaapbank vir ’n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en gratis toiletware. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, haardroër, telefoon, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit
Huisreëls
Bewaringsfooie, wat van toepassing is en by die lodge betaalbaar is.
Tariewe 2025
- Kinders 12 en ouer en alle volwassenes R200 per persoon per verblyf.
- Kinders van 5 - 11 R100 per persoon per verblyf.
- Kinders onder 5 gratis
* Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe wat vertoon word is op 'n volpension basis, insluitend verblyf, 3 maaltye en 2 safari's daagliks.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en gratis toiletware. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, haardroër, telefoon, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit
Huisreëls
Bewaringsfooie, wat van toepassing is en by die lodge betaalbaar is.
Tariewe 2025
- Kinders 12 en ouer en alle volwassenes R200 per persoon per verblyf.
- Kinders van 5 - 11 R100 per persoon per verblyf.
- Kinders onder 5 gratis
* Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe wat vertoon word is op 'n volpension basis, insluitend verblyf, 3 maaltye en 2 safari's daagliks.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en gratis toiletware. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV, haardroër, telefoon, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit
Huisreëls
Bewaringsfooie, wat van toepassing is en by die lodge betaalbaar is.
Tariewe 2025
- Kinders 12 en ouer en alle volwassenes R200 per persoon per verblyf.
- Kinders van 5 - 11 R100 per persoon per verblyf.
- Kinders onder 5 gratis
* Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Tariewe wat vertoon word is op 'n volpension basis, insluitend verblyf, 3 maaltye en 2 safari's daagliks.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Wat jy moet weet
- Superior Rooms
- Alle etes is ingesluit
- Superior BT
- Alle etes is ingesluit
- Superior Rooms with Sleeper Couch
- Alle etes is ingesluit
- Superior Double
- Alle etes is ingesluit
- Suite