Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madiolyn @ Tulip Avenue

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 199

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Madiolyn @ Tulip Avenue
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bianca L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca L
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar.

Redelik lekker gebly. Dink dalk eienaars moet foto van bad en stort ook opsit, want dis baie klein as mens kinders wil bad. Kraan in die kombuis loop 'n klein straaltjie uit en daar is geen warm water in die kombuis nie. Die vloere was ook taai en vuil. Die ketel was ook nie mooi skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Gesin met klein kinders

Lovely and relaxing.

I enjoyed my stay. Will definitely go back and recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Madiolyn @ Tulip Avenue se terugvoer

Dear Wilma,
Thank you, it was a great pleasure to be your host and we look forward to welcoming you back at Madiolyn.
Regards,
Madiolyn

Madiolyn @ Tulip Avenue
Rene B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met vriende

'n Perfekte huis vir 'n groep met die mooiste view.

Dis ons 4/5de keer in Madiolyn. Ons kom elke keer terug omdat die huis net so perfek is vir 'n groep van 8 met genoeg badkamers en kamers en 'n wonderlike leefarea. Die huis is volledig toegerus en stap afstand van die see. Ek sal dit enigetyd aanbeveel en ons gaan dit beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Madiolyn @ Tulip Avenue se terugvoer

Middag Rene, ons waardeer dit regtig dat jy die tyd geneem het om ons te hersien. Dit is vir Madiolyn n plesier om te weet ons gaste het hul geniet, ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Meisie, Madiolyn

Madiolyn @ Tulip Avenue
Samonique M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonique M

Dit was 'n baie lekker kuier. Sien uit daarna om weer te gaan.

Dit is 'n mooi en netjiese plekkie. Die huis is toegerus met alles wat jy van 'n huishouding kan verwag. Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. 'n Behoorlike huis-weg-van-die-huis-gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Madiolyn @ Tulip Avenue se terugvoer

Middag Samonique.
Dankie dat jy gekies het om by Madiolyn Beach House te bly en dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons sien daarna uit om jul volgende keer vir 'n langer tyd te huisves! Mooi bly.
Groete,
Madiolyn

Madiolyn @ Tulip Avenue
Juan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Es uno de los mejores apartamentos que estado en este Pais.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Madiolyn @ Tulip Avenue se terugvoer

Dear Juan
Thank you for your great review and your stay at Madiolyn Guest House, it was a pleasure to be your hostess.
Regards
Meisie, Madiolyn

Madiolyn @ Tulip Avenue
Karin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike vakansiewoonstel, vir jonger reisigers 25 Drommedaris straat.

Eerstens die plek waar ons tuis gegaan het was die Madiolyn in 25 Drommedaris straat en nie die een in @Tulip Avenue nie. Ons vind nie fout vind met die woonstel nie, lekker vakansie-woonstel met als skoon, maar die woonstel het nie vir ons behoeftes gewerk nie. Ons is sonder medewete geskuif en ons sou verkies het om by ons oorspronklike bespreking te bly. Die dame wat ons gehelp het , het gesê ons is "opgradeer". Die woonstel het egter nie vir ons goed gewerk nie. Die badkamer bo naby die dubbelkamer het nie 'n stort nie en ons moes trappe af na die stort. Ons is aan die ouer kant, so die trappe in die woonstel was nie gerieflik nie. Ons het met vriende afgespreek om ons te kom haal, nodeloos om te noem, hulle het by verkeerde adres opgedaag. Asseblief kontak 'n mens voor skuiwings gemaak word, daar is redes hoekom ons spesifieke eenhede boek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Madiolyn @ Tulip Avenue se terugvoer

Middag Karin
Baie jammer oor die opgradering, u moes my dadelik kom se het. Ek sou julle met vreugde afgeneem het na Flat B in Tulip straat na julle oorspronklike bespreking, maar ek het gesien dat u voertuig is groot en nie sal pas in die parkering by flat B nie.
Vriendelike groet en dankie vir die terugvoering.
Meisie, Madiolyn.

Madiolyn @ Tulip Avenue
Rene B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met vriende

Vakansie in gerief.

Madiolyn @ Tulip Avenue is 'n pragtige huis wat ten volle toegerus is met die mooiste uitsig oor die see. Dit is uitstekend geleë en die ideale verblyf vir groot groepe. Ons sal dit beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourence H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourence H

Sal weer daar gaan bly!

Meisie was baie vriendelik en altyd beskikbaar as ek iets wou weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B

Baie, baie lekker.

Netjies en jy voel beslis jy is op 'n wegbreek naweek. Fantasties. Madiolyn is beslis een van die beste plekke waarnatoe ons gegaan het vir 'n naweek. Ek sal beslis weer by hulle boek. Ons almal was baie beïndruk met die plek. Meisie is 'n baie vriendelike behulpsame vrou. Well done, ek sal julle 5 sterre gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abi J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abi J
Saam met vriende

Amazing

At least one shower should be wheelchair friendly, with a chair moulded in the wall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin R
Saam met vriende

It was awesome.

Love the space and the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Dit was die perfekte ligging vir die Bike Fest by die karavaanpark. Mooi uitsig van die balkon af. My enigste kritiek is hul skoonmakers, dié kan hulle beslis beter van hul taak kwyt. Bolangs het alles pragtig vertoon, maar dit is grillerig om hare in beddegoed en badkamer te kry wat nie aan jou behoort nie! Heerlik gebly verder, pragtige plek, sal vir seker weer daar tuisgaan, maak asb. net beter skoon, vee behoorlik uit en stof oral af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie gerieflik en ruim, netjies, see-uitsig. Goeie dies. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuliplaan 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoM0kWyQHKqXq4BwX9JeQW4bY9hWNZBjZub9VpojvJyKbTI6A9q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 4 Tulip Avenue Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044398 24.925068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem