Magaliespark

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie selfsorg-chalet is in die vakansie-oord Magalies Park geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord wat versteek is aan die oewer van die kalm Magaliesrivier.

Die chalet het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak, en tweede badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser, ontbythoekie, oond en oorgenoeg ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n buite-eetkamerstel.

Die chalet word daagliks skoongemaak en linne word twee keer 'n week geruil. Skoonmaakdienste op Sondae is beskikbaar op versoek.

Die oord het 'n restaurant op die perseel, 'n welwees-spa, 'n gholfbaan, 'n minigholfbaan, tennisbaan en muurbalbaan, so niemand in die gesin sal vir 'n oomblik verveeld wees nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magaliespark gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]