LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maggie May House Boat | LekkeSlaap
+12

Maggie May House Boat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Maggie May House Boat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amelia M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante ervaring.

Ons was baie goed ontvang! Piesangs, sjokolade en vrugtesap op boot gekry! Ek sou sê een aand is te min om daar te slaap. Een teleurstelling is dat die boot so vas geanker is dat hy nie kan ronddobber soos 'n boot moet nie!

Lesley P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley P

Ons het so lekker gekuier.

Ons wil dankie së vir Karl en Kelly en al hulle personeel vir hulle vriendelikheid en hulp gedurende ons verblyf. Ons het tuis gevoel en het ons tyd op die boot baie geniet.

Maggie May House Boat se terugvoer

Thank you so much for staying with us and taking part in our activities. We are so glad you enjoyed your time and we hope to see you again soon.

Maggie May House Boat
Vanaf
R2 199
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 199
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 199
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jetty-straat 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4e0ec2581987564d57b5f2ef1cf723d5613d388e923fe822b4d5439d7d155632d54dfe0302953b207790aac04f8f1adb09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 199  per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 1 Jetty Street Colchester 6175 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.691539 25.829126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!