Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2023 tot 08 Jan 2024 en 10 Dec 2024 to 08 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2023 tot 08 Jan 2024 en 10 Dec 2024 to 08 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook word binne toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is 'n pad en spoorlyn voor die huis, wat beteken jy kan die geel trein sien en hoor terwyl dit verbyry. Die verkeer wissel na gelang van die seisoen en weeksdag omdat dit 'n belangrike toeristebestemming is.
Die derde slaapkamer het 'n ekstra solderkamer wat via 'n leer toeganklik is. 'n Ekstra enkelbedmatras kan op versoek voorsien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
258 Main Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang