12 gaste
3 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 83 Magnolia Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Magnolia123 is 'n warm en verwelkomende selfsorghuis in Wavecrest Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n familie-vakansie.
Daar is slaapplek vir 12 gaste en 3 aparte eenhede wat in die middel deur 'n groot houtdek met 'n asemrowende uitsig van die hele baai verbind word.
Die hoofeenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea met 2 enkelbeddens.
Die tweede eenheid het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak.
Die derde eenheid is 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed, stapelbed, 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak, asook 'n kombuis-area en 'n leefarea. Die woonstelletjie bied toegang tot die balkon met braaigeriewe en 'n gedeeltelike see-uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Antonio Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 83 Magnolia Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Magnolia123 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83 Magnolia Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang