LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magoebaskloof Adventure Chalets | LekkeSlaap
+14

Magoebaskloof Adventure Chalets

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrowende uitsigte. Neem gerus deel aan die doendinge op die perseel en verken die skilderagtige omgewing of woon 'n plaaslike fees by.

Elke hout-chalet het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, 'n badkamer met toilet en stort. Die slaapkamer-area lei na 'n sitkamer en 'n dek met 'n dak.

Platform 14, 'n koffiewinkel, sit ontbyt en ligte maaltye voor. Aktiwiteite op die perseel sluit binnebandry, abseil, "paintball", muurklim, bergfietsry, stap en forelvang in.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Magoebaskloof Adventure Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Magoebaskloof Adventure Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0M2E1Y2I1LTUwMzYtNGFiYi1hMmI5LTIyZWY1YTdkNzk0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 GV11 R528 Georges Valley 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.976352897602 29.994823469586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!