Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Adventure Chalets

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 66 resensies vir Magoebaskloof Adventure Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, sakpas en maklik bekombaar.

Vriendelike gemaklike verblyf met wonderlike uitsigte en pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybil S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, heerlik, rustig.

Uitsig en geruis van waterval is onvergeetlik. Beddens slaap heerlik. Baie skoon en netjies. Gasgeyser het stort bietjie van 'n uitdaging gemaak. Gaan voorbereid - geen kombuis. Braai area in kampterrein wat aangebied is vir ons was 'n wenner! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal.

The perfect place to reconnect and find yourself. Totally off the grid so you can relax and rest. You have the most amazing views with lots of adventures to take part in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot avontuur.

Baie lekker, net baie reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve R
Saam met vriende

Die gegewings om daar te kom is "non existing"!

Die plek is ook glad nie op die Magoebaspas nie en dit lei tot verwarring. Ook geen GPS informasie. Baie swak. Kry julle admin reg en dit kan werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nature is stunning and hiking trails really beautiful.

Peaceful surroundings and a wonderful breakaway. The advertisement did however not state that the unit is not self-catering so that was a real big disappointment! They should state it clearly that there are no self-catering facilities in the cabin so visitors can come prepared. There was no hot water for the shower on a cold winter's night and no one was available at reception to assist us. That was also a great disappointment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ibart J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ibart J
Saam met vriende

Tranquil in the mountains.

In the Magoebas berge. Very nice activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Adventure Chalets se terugvoer

Good day, Ibart.

Thank you.

Magoebaskloof Adventure chalet

Magoebaskloof Adventure Chalets
Mentoff K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mentoff K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ligging, gasvryheid en vriendelikheid, alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alyssa F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyssa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, regtig pragtig met die bome en om op te staan in stilte en die woud.

Ons het heerlik gebly, plekke besoek, canopy tours gedoen, tubing, die rotsspring. Dit was regtig waarde vir geld om in die chalet te bly met sulke pragtige uitsigte. Ons het meeste van die tyd by Pancake House gaan eet wat regtig 'n groot treat was en baie keer aande gebraai onder die wonderlike woudgeluide. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Rustig in die bos.

Die eenheid is netjies en gemaklik. Ons was vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap. Dit was lekker gewees om wakker te word en die mis op die berge te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wg S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Moes net bietjie lank wag vir die sleutels wat soek was met inklok, anders 100.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danien S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danien S
Gesin met klein kinders

Ontspan vir 'n slag.

Baie lekker gebly en baie lekker gerus. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker. Dis die mooiste omgewing.

Die baie netjies en baie mooi. Die uitsig is pragtig. Baie vriendelike mense.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel uiters professioneel en tegemoetkomend. Natuurskoon is pragtig en baie ongerep.

Baie lekker plek om te ontspan. Natuurskoon is 'n moet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anna C
Gesin met tieners

Absoluut 'n pragtige omgewing.

Omgewing baie mooi, maar ek voel dat as daar geadverteer word dat daar 'n coffee shop en restaurant is, dit darem meer as net geroosterde toebroodjies moet wees aangesien jy in die huisies net koffie en tee kry met geen kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H
Saam met vriende

Rustige, skoon hout-chalet met die baie duidelike klank van die waterval net hier reg by jou dek.

Die guides op die Zipline is vol geesdrif en snaakse sê-goed, baie hulpvaardig en baie op veiligheid ingestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilandi L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtig.

Die hele plek, binne en buite, is pragtig! Natuur is beeldskoon en dit was goeie waarde vir geld, kon rus en ontspan soos nog nooit tevore nie. Nagte was donker vir heerlik slaap. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek op pad na die Krugerwildtuin.

Pragtige plek met mooi tuine wat goed in stand gehou word. Ek hou baie van die stelsel om self in te klok en die kaggel. Sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ons het gewoon in die chalet. Dit was baie mooi en skoon en oulik toegerus. Daar is 2 watervalle. Ons het te laat geloer na hulle aktiwiteite en sal graag wil terug gaan om dit te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved it.

Awesome people, awesome chalet and surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon B
Besigheidsreis

Accommodation was really bad.

Our technician was booked for 2 nights, he only stayed the one night. Still waiting on feedback for 1 night refund! The room was smelly, like mould. The water from the tap was dirty. The tea and milk sachets that were in the container had expiry date. No curtain in front of sliding door and door could not lock. The company vehicle was not safe, no gate, there is no access control.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An unforgettable experience!

My girlfriend and I stayed for 2 nights and did both the canopy tour and the tubing down the river. What an amazing experience with friendly and professional staff. Honestly the best and most exhilarating experience of my life so far. Such a beautiful place to tick off some things from the bucket list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lientjie E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie E
Gesin met klein kinders

Rustig

Slaap rustig met die geluid van die waterval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom beslis weer!

Heerlik! Ons kom beslis weer! Rustig en baie mooi

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A piece of heaven on earth!

The treetop-chalet is furnished tastefully, comfortably and is clean. The staff is super friendly. The setting is magnificent. A perfect place to stay for the adventurous type with a playground on your doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met vriende

Die staff is super vriendelik en behulpsaam.

Die zipline was wonderlik en wat dit nog lekkerder gemaak het was die span wat ons gevat het. Hulle maak dit so spesiaal en is vol grappe al is veiligheid 1ste bo aan hul lys. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja F
Enkelreisiger

Rustige plek, goeie ligging.

Lekker plek vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drickus D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Drickus D
Saam met vriende

Baie slegte ondervinding, sal nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Kamers stink. Kamers baie warm in somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very happy with the stay at Magoebaskloof Adventure Chalets. Definitely a unique experience.

You got your own chalet with in between the trees and with a wonderful view looking into the valley. Definitely will make the trip again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Gaan definitief weer besoek. Het alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place with lots to do!

An amazing place with lots of activities. We did the tubing and the river, waterfalls, forests and mountains are just spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bob H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob H

Cosy cabin, friendly helpful staff, wonderful adventure and experience.

Our weekend visit produced much more than expected. The staff were amazing, friendly, knowledgeable and helpful. Our cabin was comfortable and adequate. The zip-lining was an awesome experience, and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle E
Gesin met klein kinders

Die omgewing is asemrowend, net jammer dat daar geen kombuis/kookgeriewe is nie.

Die eenheid was nie gereed teen 3 uur die middag. Geen kombuis. 2 eenhede bespreek maar die kinders kon geakkommodeer word as daar behoorlik kommunikasie was deur die lodge-personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Pragtige omgewing met baie om te doen vir oud en jonk. Vriendelik en hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Katrien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagmerrie.

Wat gebeur het is totaal my fout. Adventure Canopy het geen aandeel gehad aan ons nagmerrie nie. Ons het verblyf gesoek vir twee nagte om ons kleinseun se hokkietoernooi by Stanford Lake College by te woon. Ons het die webwerf besoek om verblyf in Magoebaskloof te bekom. Ek weet nie hoe nie, maar het by Adventure Canopy uitgekom. Die storie is te lank om te vertel, maar as ons gasheer aandag aan ons versoek rakende warm water gegee het, sou ons verblyf draagliker gewees het. Vir jong avontuurlustige persone is dit 'n ideale plek om te wees, maar vir ouer mense is dit allermins. Soos ek gesê het is dit nie Magoebaskloof Adventure Canopy se skuld nie, maar dis ek wat 'n verkeerde keuse gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Enkelreisiger

Absolutely fantastic!

I had an amazing couple of days! The staff was super friendly and helpful. The accommodation was really nice and comfortable with spectacular views. I'll definitely return to do the gecko tubing. The canopy tour was so much fun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë in die natuur.

Die hout chalet is klein, maar nogtans gerieflik en het goeie beddens. Dit voel of jy in n boomhuis slaap met die gedruis van water in die agter grond. Selfoonsein is 'n probleem. Sal 'n klein TV vir die eenheid aanbeveel, veral as jy nie wil rondry op donker paaie in die aand nie. Verder het ons lekker gebly en sal graag weer van die hout chalets gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik en baie rustig.

As jy wil een aand oorslaap voor jou canopy tour is die ideaal. Indien jy langer wil bly sou ek eerder 'n selfsorg-eenheid verkies waar ek kan braai ens. Dit is bed en ontbyt met geen kosmaakgeriewe nie. Daar is kos beskikbaar by die koffiewinkel tussen 8 en 5. Ander restaurante is 10 km weg in Haenertsburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie lekker gebly, die ligging is lekker sentraal maar nie deel van die dorpie nie. Uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Enkelreisiger

Nader aan die bos kan die chalet nie wees nie.

Asemrowende uitsigte, die gedruis van die water, sonbessies en voëls. Dit was awesome. Ek het elke dag op die hiking trails gestap en zipline.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamé C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamé C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

'n Mikrogolf sal baie help, want as jy kos koop by die restaurant wat jy later wil eet, dan is dit koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was ongelooflik mooi en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ek sou graag net wou sien dat die ontvangs bietjie opgradeer en netjieser is. Die personeel is vriendelik en bedagsaam verder. Onderhoud by die uitkyk se trappie kort ook bietjie aandag. Ek is jammer dit is nie negatiewe kritiek nie, maar omdat ek self in die bedryf is sien ek maar simpel goedjies raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Saam met vriende

A most enjoyable location.

The chalet was most comfortable and well kitted out. It was lovely having a deck to sit out on among the trees with the sound of the river. The beds were most comfortable and my sister and I slept very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en sielsverkwikkende ervaring.

Chalets is baie skoon en netjies. Die meublement was van goeie gehalte, selfs elektriese kombers in die koue wintermaande. Jy hoor die geraas van die watervalle en stroomversnellings in die chalet - hoe verkwikking vir die siel is dit nie. Personeel was vriendelik en hulpvaardig. Hul het my met my haardroërprop gehelp wat moeilikheid gegee het. Koffiewinkel se kos het my aangenaam verras. Wees net bedag daar is net 'n ketel met koffie/tee en melkies asook 'n klein yskassie in chalet. Die koffiewinkel op die perseel sluit om 5nm- hul waarsku jou egter. Dis geen probleem want daar is baie eetplekke in kontrei - Haenertsburg is net 11 km van daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuurskoon.

Chalets is netjies, skoon en rustig in die natuur. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos is aangenaam. Kamerdiens en skoonmaak is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vorster N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vorster N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf op 'n berghang met 'n ongelooflike uitsig.

Die chalets is modern en in die natuur geleë. Dit voel asof mens in 'n boomhuis bly maar dis so netjies soos 'n gastehuis. Daar is lekker staproetes op die perseel sowel as die gewilde Canopy Tour wat ek regtig sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Chalet baie privaat en binne hoorbare afstand van waterval en Letaba rivier. Ons chalet het wel nie gasbottel gehad vir geiser so ek moes in die nag die ander chalet se bottel gaan haal. Daar was ook nie personeel wat op diens was gedurende die aand nie. Staproetes ook besonders mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreekbestemming!

Ongelooflike mooi natuurskoon en baie sentraal geleë. Die chalet is baie netjies en die personeel is baie vriendelik en die diens is puik. Ek sou 'n mikrogolfoond en privaat braaiarea aanbeveel, want mens is nie lus om altyd te gaan uiteet nie en as dit so koud en mistig is, dan kan 'n lekker warm melkdrankie heerlik wees. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet, veral die kuiers op die dek met die pragtige uitsig oor die berge en die geruis van die waterval in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana K
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Die verblyf was netjies en skoon, die kos was lekker (hul het self op aanvraag vir ons vroeër ontbyt gegee) en die omgewing asemrowend mooi! Ek sal definitief weer daar gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil weg kom uit die gejaag van die stad, is dít die plek!

Dit was een van die mees romantiese slaapplekke waar ek al was, die uitsig vanuit die houthuis is om van te droom en dan natuurlik die waterval-"musiek" in die agtergrond! Die huisie was baie netjies en skoon, al wat ek sal voorstel is dat hul kyk na hul warmwatersisteem, want daar was byna niks warm water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Baie rustig en lekker. Sal vir seker weer kom. Al wat bietjie van 'n probleem kan wees is die koffiewinkeltjie maak 5 uur toe en die chalets het geen kombuis of toerusting behalwe vir 'n yskas en ketel nie, so aandete mag 'n probleem wees. Gelukkig het ek geweet van dit en het voorsiening gemaak om elke aand iets iewers te kry maar ek kan sien hoe dit 'n probleem mag wees vir iemand wat nie voorbereid is nie. Behalwe vir dit is Magoebaskloof Adventure Chalets 'n 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciske A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ciske A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, gesllig, skoon, perfek geleë in die natuur. Hoor die rivier as jy in die bed lê. Beautiful!

Dit was so lekker. Dankie LekkeSlaap, julle maak alles so maklik en gerieflik om te boek. Dankie vir julle puik diens hierin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuanitha P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy tot ruste wil kom is hierdie plek vir jou.

Die chalet was blink skoon met kwaliteit beddegoed baie privaat weggesteek in die bos met pragtige uitsig oor die berge. Hoor die rivier druis. Hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

Dit was baie spesiaal om tussen die bome te bly. Al wat mens sien is groen!

Dit is beslis 'n spesiale plek om te bly, baie netjies en skoon. Dis iets asemrowend om net bome en berge te sien om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, dis 'n pragtige plekkie en baie goed geleë. Sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointed.

There was no hot water. Staff friendly, but not knowledgeable. No complimentary soap. Also, it was advertised as breakfast included, but there was no breakfast. We were told it was self catering, but I don't call a kettle and a fridge 'self catering'! Very nice setting though.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurgesteld.

Daar was geen warm water nie. Die personeel is vriendelik, maar nie goed opgelei nie. Geen komplimentêre seep. Ook, die advertensie stel dat ontbyt ingesluit is, maar daar was geen ontbyt nie. Ons is ingelig dis selfsorgverblyf, maar ek kan nie 'n ketel en 'n yskas "selfsorg-geriewe" noem nie! Dis wel 'n beeldskone ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Adventure Chalets se terugvoer

Hi Michael.
I am sorry to hear that you did not enjoy your short stay with us. We are listed as a B&B, not self catering. Our coffee shop has an a la carte menu so we do not include breakfast in our price. I have endeavoured to make it more clear in our advert and communication that breakfast is not included in the price. I will also be following up on the hot water issues you encountered.
Regards,
Jane (General Manager)

Magoebaskloof Adventure Chalets
Riaan V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Rus vir my siel.

Ek was so ongelukkig dat ek nie langer kon bly nie! Die uitsig en die watervalgeluid in die agtergrond het my so rustig laat voel. Die plekkie is perfek vir 'n vinnige oornagstop, maar sal ook verseker 'n perfekte plek wees vir kwaliteit-tyd saam met iemand. Let wel, selfoonsein (Vodacom) is baie swak en WiFi is net beskikbaar by koffiewinkel wat 5 uur toemaak tydens die weeksdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker en mooi.

Sal alle mense aanbeveel om daar te gaan draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is rustig en stil. Tyd gaan stadig om en mens rus lekker.

Dit was ons 6 jaar-huweliksherdenking, so het die tyd baie stadig verby gegaan en ons het dit geniet daar. Lekker gerus. Ontbyt was baie lekker gewees en die diens wat ons ontvang het, was goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Ongelooflik pragtige omgewing en vriendelike diens. Pragtig geleë, baie ruim en 'n gemaklike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arjan D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arjan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolien C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Belewenis!

Die verblyf was baie lekker. Ons het 2 nagte oorgeslaap en die uitsig uit ons kamer was pragtig. Ons het ook die boomtoptoer gedoen en Marcus en Natty, ons toergidse, was baie professioneel en het ons ten alle tye veilig laat voel. Ons kon die pragtige watervalle besigtig en hulle aanbieding en inligting deurentyd was insiggewend en prettig. Sal dit aanbeveel. Hulle is net tans besig om die ontvangsarea te renoveer en ek was bekommerd, maar die kamer was pragtig en skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Adventure Chalets se terugvoer

Thank you very much.

Magoebaskloof Adventure Chalets
Stefan V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awsome place amazing views great service.

Adventurous. We had so much fun. The food was great and the views unforgettable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justine J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine J
Saam met vriende

Baie lekker!

Die boomtop-toere was die kersie op die koek! Die mense was so vriendelik. Die ontvangsdame se houding was nie baie vriendelik nie, maar die res van die staf was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0M2E1Y2I1LTUwMzYtNGFiYi1hMmI5LTIyZWY1YTdkNzk0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 GV11 R528 Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.976352897602 29.994823469586