Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Camping Sites

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 27 resensies vir Magoebaskloof Camping Sites
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.4/5
Josias L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josias L

Baie natuurskone area. Ons het laat die middag aangemeld en het maklik toegang gekry.

Die natuurskoon is een vir die boeke. Die geriewe het egter effe teleurgestel. Van die ligte en een van die storte het nie lekker gewerk nie. As ons nie al mense was nie, sou die gebreekte stort 'n probleem gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hanlie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy 'n 4x4 voertuig het.

Dis 'n lekker kampplek as jy 'n 4x4 voertuig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar siel en natuur mekaar ontmoet.

Regtig 'n ondervinding om te koester. Rustig, skoon en die natuurgeluide bring menswees tot stilstand. Personeel is so hulpvaardig. Wie ookal die eienaar is, baie dankie dat jy Eden met ons deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Theo I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging maar nie 'n plek wat ek sal aanbeveel nie.

Het hulle Sondag 25 Desember ongeveer 15 keer probeer kontak maar die selnommer lui totdat hy na voicemail gaan. 'n Whatsapp is gestuur teen 20:46pm na die selnommer en ook na webtuiste, hulle probeer kontak het aangesien ek teen 10am die 26ste wou inboek. Die 26ste Desember het ek hul weer probeer kontak teen ongeveer 10uur maar steeds lui die sel tot hy voicemail toe gaan. Teen 11am by my aankoms by hul ingang kry ek eers 'n "yes its fine" Whatsapp. Die kampeerterrein se naam is eintlik Eden's Gate of Magoebaskloof Getaway en nie aangedui soos op die kaart wat webtuiste voorsien het nie (daar is baie ander kampplekke in dieselfde omgewing en sonder 'n regte naam gaan jy op 'n verkeerde plek opeindig). Die aanwysings op webtuiste het ons na 'n verkeerde plek in die bos geneem, ons het dus verdwaal. Weer die bestuurder gebel, maar weereens antwoord hul nie hul foon nie. Ek het 'n pindrop versoek maar wag steeds daarvoor. Groot gesukkel kom ons by die plek aan met 'n pad wat ek nie sou aanbeveel met 'n kar en karavaan nie - die pad kort baie werk. Ons het vir Sam by ontvangs ontmoet wat nie hulpvaardig was nie, so asof ons hom kom pla. Hy beweer die 50% moes nog betaal wees, na ek hom vinnig moes reghelp dat dit reeds betaal was. Sy vlou verskoning was daar is nie opvangs in die berge nie en was nie bewus van die oproepe die afgelope 2 dae nie. Ek bel onmiddellik die nommer voor hom en hy word rooi van skaamte toe die foon in sy hande lui. Hyt ook nie gesien dat ons 'n pindrop gevra het na ons amper 'n uur in die bos verdwaal het nie. Kampeerterrein was leeg en ons kon 'n staanplek kies. Ons was die enigste kampeerders. Het staanplek 6 gevat wat die meeste gras het. Die res is grond en met al die reen was dit 'n moddergemors. Sekerlik kan hulle die plek waarop jou karavaan of tent staan, met paving bakstene oordoen soos 99% van ander kampplekke wat verhoed dat alles vol modder word. Badkamers was skoon, maar die regterkantste mans toilet (net 2 toilette in mansbadkamer en 2 in vroue badkamer) lek water wat die badkamervloer verspoel. Linkerkantste handewasbak se kraan kan ook vasgedraai word. Die mans stort kop is gebreek en moet jy ronddans om nat te word. Die vroue badkamer se regtertoilet lek ook water en ek moes die kraan toedraai om die vermorsing te stop. Net sekere gloeilampe in die kampeerterrein het gewerk en moes ons self van die gloeilampe by die leë staanplekke uithaal om die wat geblaas is te vervang. Van ons aankoms kon ons hoor daar's 'n kortsluiting iewers op die elektrise draad. Dag 2 na ek kla, het hulle in die tuin by staanplek 5 'n lewendige oop elektriese draad gevind en dit afgebind. Ook geen elektrisiteit was beskikbaar by die staanplekke waar jy jou karavaan inprop nie aangesien die glo volgens die werkers op 'n 'single (one) fase" is maar die terrein en ablusieblokke is op 'n "three fase". Na 2 dae sonder krag, het die werkers verlengengskoorde beskikbaar gestel wat in die badkamers ingeprop moes word. Die mense wat 'n dag na ons ingeboek het op staanplek 4 en 5 het ook nie lank gebly nie en was ook ongelukkig. Die geyser was op solar so die lou water was beperk aangesien dit baie bewolk was. Sekerlik kon dit ook aan krag gekoppel word om 'n koue stort te voorkom. Muurproppe by die kapel wat buite langs 'n rivier en onder bome is, was oop en bloodgestel aan die reën. Ligging was besonders mooi - damme, terrein, chalets, maar ernstige maintenance moet oorweeg word. Dit sou ook baie beteken as die manager hulle telefoon antwoord aangesien hulle 'n oord bestuur. Ek sidder om te dink as daar 'n noodgeval moes wees en mense hulle probeer kontak. Op 'n skaal van 1 tot 10 gee ek hulle 'n 9 vir die ligging. Toegang tot die oord (die grondpad na die oord) 1 uit 10 - sal die pad nie aandurf sonder 'n behoorlike 4X4 nie. Nie goed vir 'n gewone dorpskar nie. Kliëntediens sal ek hulle 'n 0.5 uit 10 gee. Sou ek die plek aanbeveel vir ander kampeerders? Beslis nie graag nie. LW ek sou hul geen ster gee vir kliëntediens nie, maar moes gedwonge aangesien jy nie jou kommentaar kan stoor sonder die spasie te voltooi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful scenery in the heart of the valley.

As a whole, a pleasant experience but wouldn't camp here again. The campsite feels exclusive since there are only a few spots, and the no music policy is fantastic. Seems like you're camping on a working farm and you can hear people living on the farm clearly. (The noise at night didn't last long, but we were woken up just after 5am by a car's hooting.) The name on the website is incorrect which makes finding the place quite tricky. (It's actually called Magoebaskloof Getaway). The website states you should look out for yellow banners to find the entrance, however, the banners are no longer yellow - they are now white, and with the name of the campsite being different to the actual name of the campsite, it's rather confusing. This is a little thing, but there was no soap in the soap dispensers. Having it which would have been a welcome touch. Cold shower: this could be due to loadshedding but made my overall experience unpleasant. No braai grid at our camp spot. We were able to use a grid from an unoccupied camp spot, but if all the spots were filled, this would've been inconvenient.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathrine F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Road only for 4x4 caravans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig gekuier.

Ons het baie lekker gekamp, maar die pad was nie geskik vir n 2x4 met 'n sleepwa nie. Mens het virseker 'n 4x4 nodig vir sleep na die kamp toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met vriende

Baie stil en mooi.

Paadjie af na die oord bietjie steil vir gewone karavaan. Ideaal vir tente en boswaens. Ablusiegeriewe mooi en skoon, maar kan te min wees as park vol is. Baie lekker gekamp en winkeltjie het nodigste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas William D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Thomas William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier van twee nagte is te kort.

In die laat-herfs is dit te koud om hier in 'n tent te kampeer. Die naam van die plek is verwarrend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel V

Baie skoon en netjies.

Mooi natuur en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kyle M
Saam met vriende

Not as advertised.

This place was not as advertised, there are no waterfalls near the area as advertised, no trails directly from camp site, we went for a walk and got chased off a property for trespassing. There is no mention of the wedding chapel on the camp grounds and no prior notification that a wedding will take place during our stay. So the rest of the camp area was used as a parking lot for 150 peoples cars, in addition the wedding venue did not have enough ablution facilities so the camp ground ablutions was used and not cleaned. No sanitizing stations were available at the ablutions as per Covid 19 regulations needless to say that the 150 people that attended the wedding at the camp site a day after the new level 3 was announced. I would not recommend this camp ground to anyone, the blatant false advertising is disappointing. We ended up leaving 3 days earlier than planned due to all of the above. In addition the camp manager indicated that she is aware of the false advertisement and verbally communicated that the owner will not change the false advertisement on the websites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jethro H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jethro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I just stayed one night, but I will definitely go back for a longer stay.

I will wholeheartedly recommend Magoebaskloof Camping Sites. I would just like to spend more time there the next time I go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Gesin met tieners

Baie lekker met yskas vir vrugte waar niemand ons vleis, melk of koeldranke gevat het nie . Vrugte-gebied so kinders geniet dit. Waterval net baie moeilik om te bereik as ouer saam met jou kinders.

Ketel sal baie lekker wees as dit moontlik was, nie 'n gasketel nie. Baie goed dat musiek vanself so 11:00 gestop het sonder dat ons mekaar as kampeerders moes vra. Elke kampeerplek het vanself mekaar gerespekteer. Baie lekker. Ontvangspersoon was wonderlik. Selfs gehelp om ons kamp in die nag op te slaan toe ontvangs se broer sien ons sukkel so bietjie in die nag. Buitengewone goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benjamin O

Lekker kampterrein, baie werk aan die gang met troues.

Lekker kampterrein, skoon badkamers maar baie werksaktiwiteite by trousaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig in die bos en mooi damme.

Ek sal nie aanbeveel vir gewone motors met woonwa nie,maar eerder vir 4x4-voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Access road not meant for caravans.

Beautiful scenery. Ablution not up to standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly reception that made us feel at home.

We had a lovely relaxing time, but unfortunately we were only there for two nights and had to get back to the concrete jungle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neeltje B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neeltje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike natuurskoon!

Dis 'n lieflike plek wat ongelukkig meer trouvenue geword het. Oulike kombuisie. Kamp is netjies maar badkamers nie gediens oor die 4 dae nie. Beth is baie vriendelik en behulpsaam. Damesstort verstop en daar is net een. Nogtans heerlik gekamp en gestap. Pad nie geskik vir gewone karavane nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Camping Sites se terugvoer

Hello julle

Dankie vir die mooi woorde. Ek is so jammer oor die diens en die toestand van die badkamers. Ek voel skoon skuldig want ek het nie'n oog oor die skoonmakers gehou nie. Ek wens julle het vir my laat weet sodat ek dit daar en dan kon regstel. Dit sal definitief nie weer gebeur nie. Hoopons sien julle weer.

Groete, BETH

Magoebaskloof Camping Sites
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Rustig, stil, en asemrowend mooi. Elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia Z
Gesin met klein kinders

Baie teleurgesteld, glad nie soos op foto's nie.

Natuur ongelooflik mooi, maar die oord word nie in stand gehou nie en die kampeer-area is aansienlik kleiner as in die fotos. Daar moet ook duidelik gestipuleer word dat die toegangspad 'n 4x4-roete is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Camping Sites se terugvoer

Ek is so jammer dat julle so ongelukkig was. Die kampterrein is presies soos hulle op die fotos verskyn, anders hoe sou ons hulle kon verander het. Wat die pad aanbetref, is dit glad nie 'n 4x4 pad nie - ek ry met my Chev Spark op en af sonder enige probleme. Daar is nie 'n swembad nie maar die mense swem in die dam - dit is regtig lekker. Weereens jammer dat julle so voel

Magoebaskloof Camping Sites
Jurg O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jurg O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die pad tot by kampterrein is aaklig.

Die pad vanaf die teerpad is amper onbegaanbaar vir 'n gewone sedan motor. 'n Viertrek-voertuig is nodig. Die kampterrein is mooi, maar die eienaars is besig om op te gradeer na 'n trou-venue. As daar aandag aan die pad gegee word en die verbetering is voltooi sal dit 'n heerlike wegbreeknaweek kan wees. Daar is geen swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilke V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ilke V
Saam met vriende

Mooi omgewing, maar daar is 'n gebou wat die uitsig blok.

Ons het verwag om 'n kampeerplek te kry soos in die foto, maar in plaas daarvan was daar 'n bouery aan die gang. Die gebou is 'n trousaal. Dis feitlik die hele breedte van die uitsig. Na ons gekla het , het die gasvrou ons in haar houthuis laat bly vir 2 van ons 4 nagte. Dit was die moeite werd en pragtig. Ek sal aanraai dat julle uitvind of daar 'n troue aan is voor julle bespreek. My opinie is dat mens nie sal kan kamp terwyl daar 'n troue aan die gang is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magoebaskloof Camping Sites se terugvoer

Ja, dit sal nie lekker wees vir die gaste of die troue pare nie. Ons sluit die kampterrein wanneer daar 'n troue is. Ek neem net besprekings vir tye wanneer daar nie 'n troue is nie.

Magoebaskloof Camping Sites
Willem V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie lekker plek en Beth is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Sal aanbeveel dat hulle 'n swembad in sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Addline J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Addline J

Waarde vir geld!

As jy wil gaan rus en die natuur wil geniet, sal elke oomblik waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie mooi en ideaal vir wat ek nodig gehad het.

Dit moet egter aan voornemende besoeker baie duidelik gemaak word dat dit 'n 4x4-toegang het. Andersins perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magoebaskloof 47.1, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9263d4d2964b0e7d04bd691e1642e99c4fec825ea79300beeed15e2f8c1b6079c5b0058fb645f8baeb6fcce5b7567fcdf75d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 Magoebaskloof 47.1 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.869308604836 30.014139476196
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem