Magpela Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Magpela Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers wat aan die voet van die Witkoppeberge geleë is.
Ons bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Verwarmers, 'n haardroër en 'n haartang word voorsien. Die kothuis is ook toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof met oond. Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.
Braaigeriewe en hout is beskikbaar vir gaste. Kinders is welkom ─ die speelterrein sal hulle besig hou sodat ouers kan ontspan.
Spesiale reëlings kan getref word vir paartjies op 'n romantiese wegbreek of wittebrood (minstens 1 week vooraf gereël). Dit kan 'n piekniek op die berg, rose/blomme of vonkelwyn insluit, teen 'n addisionele koste.
Magpela Cottage is 18 km van Verkykerskop af, 60 km van Harrismith af en 250 km van Johannesburg af. Die ligging maak dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of romantiese wegbreek.
Slaapplek
’n Bespreking by Magpela Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
- Gaste dink Magpela Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magpela-plaas, Verkykerskop, Harrismith, 9882, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom