Beskrywing
Manna het 'n pragtige slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed, linne, 'n duvet en 'n elektriese kombers. Daar is 'n kaggel wat vir gaste aangesteek word en 'n verwarmer indien dit benodig word. Die badkamer het 'n stort, handdoeke, seep en toiletware. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskassie, gasplaat, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Volledige DStv en hout vir die kaggel word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar. Die ateljeewoonstel gebruik sonkrag en boorgatwater.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is gekoppel aan 'n boorgat met uitstekende watergehalte.
Sonkrag word regdeur die eiendom gebruik.
Troeteldiere word nie in die kothuise toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers, sowel as 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n kind en kan nog 2 klein kinders op 'n matras akkommodeer. Die kothuis het sy eie kombuis wat ten volle toegerus is, sowel as 'n wasmasjien. Volledige DStv en hout word vir die kaggel voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die verblyf is gekoppel aan 'n boorgat met uitstekende watergehalte.
Sonkrag word regdeur die eiendom gebruik.
Troeteldiere word nie in die kothuise toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
171 Lesedi Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang