Maison - H Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 68, La Lucia, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 17
- Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks, 'n vakansieoord wat sentraal geleë is in die Umhlanga-kusgebied, net noord van Durban. Ons Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vriende en gaste binnenooi. Hierdie bekoorlike gastehuis is eklekties versier en het sy eie, unieke karakter.
Elke dubbelkamer het 'n bed met katoenperkallinne, 'n kombuisie met 'n kroegyskassie, ketel en 'n broodrooster. Die en suite-badkamers is elkeen ingerig met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Die kamers het elkeen lugversorging, 'n haardroër, kluis, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
'n Heerlike ontbyt vergesel vriendelike, persoonlike diens. Die perseel het 'n swembad en gaste kan in die rustige binnehof of tuin ontspan. Daar is ook parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Forest-rylaan 68, La Lucia, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 68, La Lucia, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 17