LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Majuba Guest Lodge | LekkeSlaap
+24

Majuba Guest Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Majuba Guest Lodge is 3 km vanaf Volksrust, langs die N11, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing.

Verblyf is beskikbaar in kamers met lugversorging met slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike dubbel- of koningingrootte-bed. Sommige van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed.

Elektriese komberse word vir die koeler nagte voorsien, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het ook 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Gaste kan 'n heilsame maaltyd in die restaurant op die persele geniet, of 'n drankie gaan drink by die kroeg. Die lodge het ook 'n lapa met 'n dek wat oor die dam uitkyk en bied geriewe vir troues, funksies en konferensies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Majuba Guest Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Majuba Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust KwaZulu-Natal
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drystream Plaas, Langs die N11, Volksrust, 2470, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs4r55vGcNFgAPDXFbBNYNAtrm2Wa1PNv9R4i03nTKj1ngx16V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Drystream Farm Off the N11 2470 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.388423491299 29.877263387803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!